Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.
"In die Oudtshoorn omgewing is daar so baie om te sien en te doen. Ons was elke dag vrek moeg na die rondryery."
"One of our favourite holiday destinations. So much to see and do. Also very impressed with the quality of all the different tours we did."
"There are some quirky restaurants down the main road, shopping centres as well as shops that sell Ostrich leather items and gifts. We enjoyed our stay immensely."
"Skoon en netjiese dorp met mooi historiese geboue en goeie eetplekke!"
"De Rust is die regte plek vir mense wat kan klaarkom sonder baie winkels en besige strate."
"Enjoyed the Cango caves and the Old Mill, but the town itself, not really."
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."
"Love die dorp - sal beslis weer wil teruggaan. Een dag is hopeloos te min tyd."
"Die geologiese geskiedenis van Montagu is ongelooflik, en duidelik te sien in die wonderlike landskap reg rondom."
"Oudtshoorn is maar baie "middle of nowhere", maar ook baie netjies en skoon met al die geriewe wat jy nodig sal hê op toer, en 'n baie gerieflike rus-stop vir as mens ver reis (maar nie vreeslik opwindend vir vakansie-hou nie)."
"Soveel om te doen en te sien. Bespreek liewer ekstra tyd om alles te kan geniet."