Geverifieerde Resensie
Kleinmond
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kleinmond bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 310 resensies.
"Gasvrye dorpie met vriendelike mense. 'n Besoek aan Die Bloubakkie is 'n moet van Kleinmond."
"Eetplekke maak bietjie vroeg toe, maar dis seker verstaanbaar van 'n klein plekkie soos Kleinmond."
"Kleinmond is 'n perfekte vissera-dorpie wat iets van alles aanbied vir vakansiegangers."
"Dis my gunstelingplek, wat meer kan ek sê! Lekker rustig met alles wat mens nodig het."
"Prentjiemooi. Aan die een kant see, in die middel lagoon, langs dit berge. Daar's nie woorde nie. Mense vriendelik en goedgesind."
"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."