Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Kommetjie

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Kommetjie van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kommetjie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kommetjie Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie

The Retreat bied 'n gastesuite op die gasheer se eiendom in Kommetjie in die Kaap. Die perseel is naby die dorp se restaurante en kroeë en is ook naby Long Beach. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n klein bin...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-...

20% af Aanbod!
VanafR516
R413
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie

Happy Home Imhoff's Gift is 'n selfsorg-gastehuis en bied gaste 'n keuse tussen 4 kamers in die stil en veilige landgoed van Imhoff's Gift op die Suidelike-Skiereiland van die Kaap. Die Protea Suite is op die eerst...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 7)
Gastehuis in Kommetjie

Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die hartjie van Kommetjie, dit is minder as 1 minuut se stap van die see af en 'n paar minute se ry van al...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 30 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kommetjie

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Wild Rose Country Lodge skuil tussen Noordhoek se berge en is 30 minute se ry vanaf Kaapstad. Die natuurskoon en mooi Atlantiese Oseaan maak dit die ideale wegbreekplek vir diegene wat 'n kuswegbreek soek. Dié gr...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longb...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse én plaaslike toeriste. Omring deur ruie berge, spog hierdie dorp met een v...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Tranquillity Guest House is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad en skuil tussen berge en die see in Valsbaai. Dis hoog teen 'n berghang met 'n ongelooflike berg- en see-uitsig, en dis stapafstand van die strand af. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kommetjie gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Kommetjie akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kommetjie akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]