Resensies van KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.27 uit 5 gekry volgens 1458 resensies.
Naydene D. - 16th April 2019
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Heerlike aandete by gesellige Nottingham Road Hotel geniet!
Louis W. - 16th April 2019
staying in Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Paaie is swak, baie potholes.
Johan B. - 15th April 2019
staying in Berea West, KwaZulu-Natal
Die natuur en omgewing is pragtig.
Cathy B. - 15th April 2019
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Very noisy when you stay close to the highway.
Jeanette S. - 10th April 2019
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Baie jammer dat die waterval omgewing bemors word op Saterdae, asook die oorweldigende geraas. Gelukkig was die omgewing Sondag weer redelik opgeruim.
Dirk S. - 10th April 2019
staying in Weenen, KwaZulu-Natal
Baie interessant. Sal graag meer van die historiese geboue besoek en delf in die geskiedenis.
Maretha E. - 9th April 2019
staying in Bulwer, KwaZulu-Natal
Gevaarlike area.
Linda H. - 9th April 2019
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Lekker strand.
Pelonomi R. - 9th April 2019
staying in Pinetown, KwaZulu-Natal
It's also a nice town very beautiful.
Hannah T. - 9th April 2019
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Underberg is asemrowend mooi en absoluut die moeite werd om te besoek!
Shane E. - 8th April 2019
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Lekker skoon strand vir visvang en swem.
Josias V. - 7th April 2019
staying in Glen Anil, KwaZulu-Natal
Is net 'n leefarea, maar om die daai van als. Ongelooflik sentraal.
Esther V. - 6th April 2019
staying in Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Beautiful well kept dam with no litter and very friendly staff.
Gillian And John M. - 6th April 2019
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
Great place for quaint little out of the way places to eat and curio shops, beautiful countryside very green but expect to encounter monkeys, goats, deer and on one occasion a pig on the roads!
Iyrton Davis S. - 4th April 2019
staying in Warner Beach, KwaZulu-Natal
Clean and not overcrowded and safe.
Mr & Mrs Janno & Moira V. - 4th April 2019
staying in Balgowan, KwaZulu-Natal
A must see. It is a true hidden gem of South Africa that so many people do not know about!
Carel B. - 3rd April 2019
staying in Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
Baie mooi reservaat met fantastiese voëllewe!
Asemahle G. - 2nd April 2019
staying in Glen Anil, KwaZulu-Natal
It's a safe and nice place.
Dean E. - 2nd April 2019
staying in Newcastle, KwaZulu-Natal
Sal volgende keer beslis langer wil bly en meer wil sien wat Newcastle alles bied.
Piet V. - 2nd April 2019
staying in Underberg, KwaZulu-Natal
Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek.
Vange F. - 2nd April 2019
staying in Malvern, KwaZulu-Natal
We only went to the shopping centre that was nearby where we managed to get all our requirements. We didn't explore further.
Jan Hendrik R. - 2nd April 2019
staying in Elysium, KwaZulu-Natal
Die moeite werd.
Gail M. - 2nd April 2019
staying in Durban South, KwaZulu-Natal
Durban South is wêrelde verwyder van Durban sentraal, sal enige tyd (hopelik baie gou) weer Durban South besoek en aanbeveel.
Monika P. - 1st April 2019
staying in Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Ons het die Natal Museum besoek. Dit is werklik die moeite werd.
Jacinda H. - 1st April 2019
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Dis 'n lekker plek. Daar is 'n pragtige waterval en dan ook nog die Midmardam. Uitsig is besonders mooi.
Tommy D. - 1st April 2019
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Dis altyd lekker om daar oor te slaap as jy by die regte plek bespreek.
Ilona P. - 31st March 2019
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Uitstekende keuse vir wegbreek. Baie verblyf, eet en rondry opsies. Bietjie ver vir naweek as jy in Gauteng bly, maar vir bietjie langer is daar nie baie plekke wat meer bied.
Andries V. - 28th March 2019
staying in Drummond, KwaZulu-Natal
Lovely countryside, offering a lot of entertainment in the surrounding area.
Ice Eugene L. - 28th March 2019
staying in Newcastle, KwaZulu-Natal
Die omliggende dorpies was baie mooi. Ons het na Memel en Vrede gery en dit baie geniet.
Joan V. - 27th March 2019
staying in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Beautiful.
Carla F. - 26th March 2019
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Beautiful Howick falls and well positioned to do the Midlands Meander.
Andre S. - 25th March 2019
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Lots to do and see.
Phetogo M. - 25th March 2019
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Lovely community.
Liesl J. - 25th March 2019
staying in Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Baie mooi, maar die winkels is lekker duur.
Elna C. - 25th March 2019
staying in Howick, KwaZulu-Natal
Wees bewus van die grondpaaie tussen die hoofweg en jou bestemming.
Tonya K. - 25th March 2019
staying in Wembley, KwaZulu-Natal
Naby al die nodige hoofpaaie, veilig en stil.
Martin V. - 25th March 2019
staying in Sanlameer, KwaZulu-Natal
Beste vakansiebestemming aan die Natal kus.
Candice L. - 25th March 2019
staying in Rosetta, KwaZulu-Natal
Rosetta is in the heart of the Midlands, great for meandering.
Monique C. - 25th March 2019
staying in Winterton, KwaZulu-Natal
Ons sou graag meer wou weet oor die geskiedenis van die dorpie.
Tersia F. - 25th March 2019
staying in Hluhluwe, KwaZulu-Natal
Ons was by Hluhluwe - iMfolozi Wildreservaat. Dit was heerlik daar, het dit baie geniet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za