Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge

"Dankbaar vir basiese winkels soos Shoprite en Wimpy, wat skoon was en redelik met hul pryse. Die ander besighede/winkels en slaghuise was uiters duur. Vleis is baie duurder as in Pretoria en dit was nie lekker om te sien hoe van die mense in die slaghuise die vleis hanteer nie. Met die terugry na Pretoria op die alternatiewe roete, het ek baie plekke gesien om 'n volgende keer eerder te probeer."

Vaalwater, Limpopo

Dunroamin Safaris

"Die dorpie is klein, het lekker droëwors en biltong by Jan se slaghuis gekoop."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Naby groot sentra. Genoeg fasiliteite. Grondpaaie kort aandag. "

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Pragtige Bosvelddorp met al die nodige dienste en geriewe."

Louis Trichardt, Limpopo

La Luna @ Misty Mountains

"Louis Trichardt is 'n baie klein plekkie maar die natuur is pragtig."

Bela-Bela, Limpopo

Voorbegin Bosveldverblyf

"Baie gerieflik naby geleë en is nie te ver om daarheen te reis vanaf Pretoria nie. Baie netjies en skoon en sekuriteit is baie goed. Het die natuur en stilte baie geniet."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe Zazus Perch PRM056

"Die Bosveld stel nooit teleur nie. "

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"Vrugtestalletjies langs die pad het heerlike vrugte verkoop. Daar is genoeg winkels om in alle behoeftes te voorsien."

Tzaneen, Limpopo

Die Stoep

"Tzaneen het baie agteruit gegaan in die laaste tyd. Geen lekker restaurante waar mens kan uiteet nie. Ons gastehuis het opgemaak vir die toestand van die dorp wat ons glad nie geniet het nie. Dankie aan Die Stoep waar ons kon wegkruip gedurende Kersfees."

Limpopo

Maroela Treetop Lodge

"Mystic monkeys and feathered zoo is 'n moet vir enige besoekers."

Modimolle, Limpopo

Nyl Retreat

"Dis wel 'n veel kleiner dorpie as Johannesburg, maar daar is egter heel voldoende winkels en selfs die Modi Mall waar mens jou inkopies kan doen en omtrent alles bekom wat jy nodig het. Om op te som sou ek sê dis 'n oulike dorpie met genoegsame geriewe vir toeriste en vakansiegangers."

Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge

"Daar is nie veel om te doen in die omgewing nie, behalwe om Die Oog te besoek."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"The best entertainment resort."

Sterpark, Limpopo

The Leopard Tree

"I will definitely be back soon. Keep on doing what you are doing."

Bela-Bela, Limpopo

Mabalingwe - Dream Of Nature

"Toeka se Dae farmstall is one of the best and makes the visit to Bela-Bela a pleasure."

Groblersdal, Limpopo

Riviersig Self-catering

"In die dorp self is genoeg te doen vir mense wat winkels soek, maar as die natuur jou ding is, is daar genoeg pragtige vakansieplekke in die omgewing."

Moregloed, Limpopo

Elegant Guesthouse

"Pragtig dorpie. Sal maklik weer soontoe gaan."

Soutpansberge, Limpopo

Chinaka Game Lodge

"Dit was iets anders as wat ons normaalweg doen. Ons het bietjie verder gery maar dit was deur en deur die moeite werd."

George's Vallei, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Gaan dit beslis 'n jaarlikse instelling maak om die omgewing te besoek."

Bela-Bela, Limpopo

Itaga Luxury Private Game Lodge

"There is a lot to do there so I will return to the area."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"It's a nice place. I will visit again."

Magoebaskloof, Limpopo

Samango Lodge

"Wil Magoebaskloof nog graag heelwat besoek, nog baie om te ontdek en te beleef."

Bela-Bela, Limpopo

Noko Lodge Mabalingwe

"Bela-Bela it is a great place to be if you need a peace of mind."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang