Geverifieerde Resensie

Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3

"'n Mens kan sien Bela-Bela is net 'n toeristedorp. Maar baie lekker en die mense is vriendelik. "

Bela-Bela, Limpopo

Harteliefhuisie

"Die groter Bela-Bela omgewing met sy verskeie akkommodasie opsies, sal geen Bosveld liefhebber sommer teleurstel nie."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

"Die dorp is netjies met goed toegeruste winkels om aankope plaaslik te doen deur toeriste."

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"We enjoyed the hot spring water a lot."

Bela-Bela, Limpopo

La Bella B+B

"Bela-Bela is 'n mooi en skoon dorp. Die tuine is kleurvol en die mense baie vriendelik en hulpvaardig."

Bela-Bela, Limpopo

Chill-'n-Biki Lodge Mabalingwe

"My hart lê in Bela Bosveld."

Mokopane, Limpopo

Seba Cottages Guest House

"Bezoek vooral Makapansgat."

Lephalale (Ellisras), Limpopo

Palm Inn Guesthouse

"The place is not easily accessible due to lack of signs saying "Lephalale", especially from Polokwane using Seshego Road."

Naboomspruit, Limpopo

Africa's Eden Guesthouse

"Ons was daar vir 'n troue. Die dorp self is baie vuil."

George's Vallei, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Sprokies mooi. Seker die mooiste deel van ons land."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 2

"Meer naamborde en padaanwysings sal waardeer word."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Heerlike warm weer in die winter."

Bela-Bela, Limpopo

Noko Lodge Mabalingwe

"Lekker naby vir 'n naweekwegbreek."

Naboomspruit, Limpopo

Diamond Creek Bush Lodge

"Baie om te doen in die omgewing, baie rus en vrede."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Bela-Bela is 'n wonderlike Bosveld dorpie met pragtige sonsopkomste en sonsondergange. Lieflike natuur en diere lewe, veral gedurende somer maande. Kan goed warm word maar daarvoor sorg jy net dat jy in 'n woonplek bespreek met lugversorging. Bela-Bela is 'n gerieflike 1 uur vanaf Pretoria. Mens voel altyd vernuwe en ontspanne wanneer jy eers bietjie Bela-Bela toe was."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Mooi en vriendelike dorpie. As die padwerke eers klaar is sal dit 'n plesier wees om daar te wees."

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Some of the roads had a lot of potholes. You need a bakkie or 4x4 to travel."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Baie lekker plek. Bosveld!"

Limpopo

Izinkwe Lodge

"Die weer hierdie tyd van die jaar is baie lekker. Dis net baie droog."

Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge

"Skitterende toeristebestemming. Goeie koffie, koek en kos by die kuierplekke."

Mokopane, Limpopo

@ Marula

"Dorp is skoon en netjies. Baie dinge om in die omgewing te doen en ervaar."

Naboomspruit, Limpopo

Buffelskloof Private Game Farm - Sable and Eagle Camp

"Euphoria Gholfbaan en Spa is 'n moet vir enige besoeker in die area."

Bela-Bela, Limpopo

Harteliefhuisie

"Bela-Bela is toegerus met 'n verskydenheid restaurante om almal se sak te pas, 'n paar verskillende plekke vir kruideniersware koop en 'n straatmark vir dingetjies en datjies. "

Naboomspruit, Limpopo

Dinonyane Lodge Birders Paradise

"Mense is baie vriendelik en dit is fantasies om te sien dat die stadsraad besig is om die paaie op te gradeer."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 3

"The place is friendly for visitors and is welcoming to everyone, irrespective of race or gender. "

Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge

"Pragtige dorpie, sentrale kern van die dorp nie te aangenaam nie, wil maar liewers jou inkopies doen in die dele op die buitewyke van die dorp. Gelukkig is daar 'n nuwe winkelsentrum wat baie hiermee help. Verder was dit baie aangenaam."

Vaalwater, Limpopo

Butterfly at Waterberg Cottages

"Klein dorpie waar alles tog beskikbaar is. "

Blad
Blad 65 - Wys 1921 tot 1950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang