Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Loxton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loxton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 210 resensies.

Loxton

Die Rooi Granaat

"Loxton is ‘n klein Karoodorpie met ‘n paar interessante besienswaardighede. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Vakansiegangers en toeriste wat ‘n road trip wil doen sal die dorpie baie geniet. "

Loxton

Die Rooi Granaat

"Pragtige, veilige, klein dorpie."

Loxton

Karoo Cottage

"Pragtige, veilige dorpie. Vriendelike galery eienaar en lekker voëls gekyk buite die dorp."

Loxton

Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Little town that looks very neat."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Hierdie dorpie is karoo in die volle sin van die woord. Presies soos ek my dit voorgestel het. Mens stap deur die dorp want vir deur ry is die dorpie te klein. So mooi en so spesiaal! Elke mens wat verby jou loop of ry groet asof jy op hulle stoep hoort."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Baie mooi dorpie, ons gaan definitief weer daar kuier."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Ongelooflik mooi, skoon en netjies. Definitief die plek om te wees as jy rus vir jou siel nodig het."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Very quiet and laid-back. Quite a nice place to just chill out."

Loxton

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Rustig, mooi, stil, veilig en atmosferies."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Dis n juweel van Suid-Afrika waar Ingrid Schoffman en ander ongelooflik baie werk insit om die dorp te laat werk. Suid-Afrikaners behoort dit te besoek om te sien watter skatte ons het. Ons was verras. "

Loxton

Die Rooi Granaat

"Vir so 'n klein dorpie is daar 'n ongelooflike gastehuis met die naam Karos wat 'n ongelooflike hoog standaard stel. "

Loxton

Die Rooi Granaat

"Sal volgende keer 2 nagte daar oorslaap, een is te min. Sou graag in die dorp wou gaan rondloop."

Loxton

Karoo Cottage

"Sal lekker wees as daar iewers 'n inligtingbord is waar jy die lys van eetplekkie kan sien."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Sal Loxton weer besoek en meer tyd wil spandeer om omgewing te besigtig."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Loxton is 'n baie skoon, netjiese dorpie, maar ongelukkig lyk dit of hy leeg loop - baie eiendomme in die mark en slegs 1 koffiewinkel wat gaste kan lok."

Loxton

Four Seasons Guest House

"Lekker geëet by Die Rooi Granaat, maar nie veel te doen verder nie. "

Loxton

Four Seasons Guest House

"Op 'n Sondag is daar geen plek beskikbaar wat oop is en 'n mens iets te ete kan koop nie. Andersins 'n tipiese rustige Karoodorpie."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Top bestemming."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Besonders."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Mooi skoon dorp. Rustig en vriendelik. "

Loxton

Four Seasons Guest House

"Loxton is 'n baie klein gemeenskap met vriendelike mense. Wees voorbereid dat daar nie winkels is nie, die Ko-opersie en winkel is baie oulike en behulpsaam."

Loxton

Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag

"Klein juweel in die Karoo."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Klein, karaktervolle dorpie waar natuur en stilte bekoor."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Pragtige Karoodorp. Netjies en skoon. Kom ervaar die rustigheid en skoon, vars lug van die Karoo."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Mooi dorpie. "

Loxton

Four Seasons Guest House

"As jy alleen wil wees, is dit ideaal."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Pragtige klein dorpie."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Pragtige, rustige, skoon dorp."

Loxton

Karoo Cottage

"Loxton het nou 'n parkrun, so Saterdagoggende sal nooit weer dieselfde wees nie."

Loxton

Die Rooi Granaat

"Mooi, rustige dorpie met vriendelike mense."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem