Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (114)
Manaba (138)
Margate Beach (162)
St Michael's-on-Sea (40)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1038)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (1019)

Resensies van Margate

4.4 / 5  
volgens 774 resensies
Lees regte resensies van Margate van 774 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Seascape Lodge 43 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Seascape Lodge-kompleks in Uvongo. Dis naby verskeie winkels, restaurante en net 350 m vanaf Uvongo se hoofswemstrand. Die eenheid bie...

33% af Aanbod!
VanafR690
R460
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Laguna La Crete 227 is 'n gerieflike vakansiewoonstel in die Laguna La Crete-kompleks in Uvongo met slaapplek vir 4 gaste. Dis slegs 'n kort entjie se stap deur die kompleks se tuin tot op die strand en tot by die ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Laguna La Crete 189 is 'n gewilde kompleks met uitstekende sekuriteit en toegangsbeheer, 'n swembad, tennisbaan en gemeenskaplike braai- en wasgoedgeriewe op die perseel. Die eenheid is op die grondverdieping en i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

Villa 12 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelly Beach. Die woonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

Mystique 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks wat na die see front in Shelly Beach. Die eenheid se sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon. Dié woonstel bied sla...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

39 on Broadway is in Uvongo en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapple...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 309 is ’n selfsorgwoonstel in die Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se seefront, met ’n uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby aan talle winkels en restaurante, asook die Margate ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Casa Cascata - Uvongo is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks geleë is. Die huis het slaapplek vir 12 gaste en kyk uit oor Uvongo-strand met sy pragtige sonsopkoms oor die Indiese Oseaan. ...

Vanaf
R1 357
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Eden 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate. 'n Ingeboude vermaakarea wat toegerus is met 'n gasbraai is op die stoep beskikbaar. Parkeerplek vir 4 voertuie en 'n kelder-toesluitmotorhuis is beskikbaar. Di...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 509 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront met 'n uitsig oor die hoofswemstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visva...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 513 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die Margate visvangpier geleë. ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 508 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die Margate Fishing...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Laguna La Crete Unit D is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dit is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die strand en verskeie besienswaardighede aan die Suidkus soek. Dié woonstel ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 205 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op die kus van Margate en bied ’n uitsig oor die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel a...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 204 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n uitstekende uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Margat...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

6 Rio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte. 6 Rio is in 'n klein kompleks wat na die see front en is naby die gewilde St Michael's-On-Sea-strand met lewe...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach, Margate

Seagull 302 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die hoofstrand in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die...

Vanaf
R1 357
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate

Le Touessrok 50 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n pragtige kompleks langs die strand in Ramsgate. Die eenheid is op die eerste verdieping en het nie 'n see-uitsig nie, maar is baie naby die strand. Die woonstel ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba, Margate

Natspat is in 'n veilige kompleks geleë en bied uitsigte oor die Manaba-strand en is stapafstand van die Margate- en Uvongo-strand af. Hierdie eenheid is onlangs opgeknap en het 'n lieflike stoep met 'n ingeboude b...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za