Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (104)
Manaba Beach (150)
Margate Beach (158)
St Michael's-on-Sea (34)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (995)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (977)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 968 resensies
Lees regte resensies van Margate van 968 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Huisie aan See in Ramsgate is 'n vrystaande huis op die strand. Die eiendom bied 'n tuin met 'n uitsig oor die strand en 'n privaat wandelpaadjie na die strand. Hierdie oopplan-huis het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

184 Laguna La Crete is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo wat direkte toegang tot die strand, strandmeer en Uvongo se pier, 'n gewilde hengelpunt, bied. Die woonstel het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Hokaai 2 is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiscuskus. Die dorp bied die ideale basis vanwaar gaste die Suidkus kan verken. Die kuslyn van KwaZulu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Uvongo, Margate

St Ives 2 is 'n selfsorgvakansiewoonstel naby Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié Suidkus-dorp bied die geleentheid om pragtige strande, natuurlike woude en KwaZulu-Natal se subtropiese klima...

Voorkeurvennoot
17% af Aanbod!
VanafR520
R433
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

Griet se Plek is 'n bekoorlike vakansiehuis wat verblyf bied in 2 selfsorgwoonstelle. Dit is slegs 5 minute se ry van die strand af geleë en het lekker staproetes langs die see. Gaste kan kies of hulle op die e...

10% af Aanbod!
VanafR575
R518
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beacon Rocks, Margate

Jakaranda 11 is 'n pragtige selfsorg-woonstel vir 4 gaste op die seefront in Uvongo, en is net 200 m van die Uvongo-pier en swemstrand af. Die ruim woonstel het 'n panoramiese uitsig oor die see en het 2 slaapkame...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Oder Was is in Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële ...

Voorkeurvennoot
15% af Laaste Kans!
VanafR280
R238
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

Beach Wood Cottages bied verblyf in 4 kothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die kothuise het elk ’n slaapkamer, toegeruste kombuisie, ’n eetarea en ’n badkamer met ’n stort. Die instansie is in 'n veil...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shelly Beach, Margate

Kubu Bali 18 is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shelly Beach, en het die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Topanga 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Daar is 2 swembaddens en 'n braai-area in die kompleks en dit is naby die strand. Hierdie grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]