Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (122)
Manaba (144)
St Michael's-on-Sea (50)
Windsor-on-Sea (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1104)
B&Bs (10)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (1079)

Resensies van Margate

4.5 / 5  
volgens 1109 resensies
Lees regte resensies van Margate van 1109 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba, Margate

Shad Bay is die perfekte vakansiebestemming aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dis sentraal geleë in Manaba-strand, tussen Margate se noordelike strand en Uvongo. Dis die perfekte vakansieplek en gaste word bederf met p...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate

Margate Vakansie Huis bied lekker gesellige verblyf in die hartjie van die Hibiskuskus. Die kusdorp Margate is alom bekend vir pragtige strande, natuurwoud en subtropiese klimaat. Die huis het 2 slaapkamers en bied...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR460
R391
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Michael's-on-Sea, Margate

Gough Heights 7 is in 'n woonstelkompleks in die kusdorp St Michaels On Sea aan die KwaZulu-Natalse Hibiskuskus geleë. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand. Die eenheid het 3 slaapkamers en is ideaal vir 4...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Alpine Way Holiday Houses bied selfsorgverblyf in Uvongo. Die huise is ideaal geleë 10 tot 20 minute vanaf Margate se besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 2 semi-losstaande huise, elk met 'n privaat ingang, ...

15% af Winteraanbod!
VanafR699
R594
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

The Court House is 'n selfsorgwoonstel in die Ramsgate Beach-area net suid van Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleksie is reg langs die rivier, net 'n entjie se ry langs die Ramsgate Blouvlagstrand af. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Beach Front Penthouse Cabana 5 Uvongo Main Beach is 'n selfsorg-eenheid aan die seekant in Uvongo, 'n alombekende strand onder branderplankryers. Dié eenheid word wyd en syd aanbeveel. Die strandmeer bied lekker ge...

10% af Winteraanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Windsor-on-Sea, Margate

Eden Dunes is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks teen Shelly-strand geleë. Die kompleks is ook reg agter Shelly Mall met al sy restaurante, winkels en 'n bioskoop. Die woonstel bie...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

57 Ramsgate Palms is volledig ingerig is vir selfsorg. Die woonstel is gerieflik geleë en stapafstand vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand. Die woonstel is gemaklik en het gehalte-afwerkings. Daar is slaapplek vir 5 g...

14% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR590
R506
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Stesh Coastal Holiday House is in die rustige woonbuurt Uvongo, slegs 1,8 km vanaf Uvongo Beach. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan 12 gaste en is ideaal vir 'n gesin en vriende vir 'n strandvakansie. D...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Topanga 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Daar is 2 swembaddens en 'n braai-area in die kompleks en dit is naby die strand. Hierdie grondverdiepingwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za