Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Lawrence Rocks (124)
Manaba (156)
St Michael's-on-Sea (51)
Windsor-on-Sea (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1110)
B&Bs (8)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (1089)

Resensies van Margate

4.5 / 5  
volgens 997 resensies
Lees regte resensies van Margate van 997 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Margate

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorp, Margate geleë is. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV met OpenView-kanal...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, Margate

Hierdie netjiese en moderne selfsorg-eenhede in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus is stapafstand van die strand af en is nét die plek vir 'n onvergeetlike strandvakansie. Die eenhede het slaapplek vir 4 tot 6 vo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Manaba, Margate

Villa Magrilou 3 is 'n bekoorlike woonstel in Manaba, noord van Margate. Dis ook naby winkels, restaurante, die sakekern en strand. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en gedeeltelike see-...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lawrence Rocks, Margate

Ramsgate Sea View Units bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede met gedeeltelike see-uitsigte. Die eenhede is in 'n rustige doodloopstraat tussen Margate- en Ramsgate-strande geleë. Beide eenhede bied...

Vanaf
R1 097
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ramsgate Beach, Margate

Ramsgate Palms 77 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë - 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die drieslaapkamerwoonstel is op die grondvloer geleë en het slaapplek vir 6 gaste. Die ho...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

Arabella No. 5 is deel van 'n klein, veilige kompleks langs die Margate-strandmeer. Dié luukse woonstel is pragtig gemeubileer en bied lieflike see-uitsigte van die sitkamer en veranda af. Die woonstel is op die ...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate

8 Mahe is oorkant Margate se visvangpier geleë en het lieflike see-uitsigte oor Margate se hoofstrand. Dit is stapafstand van 'n groot verskeidenheid eetplekke, kroeë, kuierplekke en klubs af. Dit is ook baie na a...

Vanaf
R1 130
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate North Beach, Margate

Een van net 'n paar in Margate met 'n volledige uitsig oor die see. Geniet 'n 180º see-uitsig vanaf die leefarea en die balkon. Dis minder as 50 m se stap tot by die beste strand aan die Suidkus, en daar is geen ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ramsgate, Margate

Big Tree Cabins and Camping bied selfsorg-vakansieverblyf en kampeergeriewe in Ramsgate. Dit is net 1,5 km van Big Tree-strand en 4 km van Ramsgate se hoofstrand en Southbroom-strand af. Gaste het 'n keuse van 2 ge...

25% af Aanbod!
VanafR330
R248
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate

Down Under is 'n selfsorgwoonstel op 'n koppie wat oor Margate en Manaba in KwaZulu-Natal uitkyk. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge aan die Suidkus. Die eenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Margate akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za