Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Geniet die rus en vrede by Laurel Cottage, 'n goed toegeruste, ruim drieslaapkamerkothuis op die randjie van die dorp. Dit is binne stapafstand van die hoofstraat af. Laurel Cottage is vol karakter en bekoring met s...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in McGregor

The Bean Tree bied privaat selfsorgkwartiere en binnehowe in die prentjiemooi dorpie, McGregor. Die eenhede is só ontwerp dat gaste maklik in hul privaat eenheid kan ontspan of saam met ander gaste 'n vakansie kan ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Rietdakkie is 'n bekoorlike kothuis net 10 minute se stap vanaf die winkels en restaurante in McGregor. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadsgewoel. Daar is verskeie geleenthede v...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Old Village Lodge is 'n luukse stal-styl huis in 'n binnehoftuin. Dit is hoog op in die dorpie, so dit is in 'n stil omgewing, tog goed geposisioneer vir stappies na plaaslike restaurante en winkels. Dié erfenisgeb...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

91 Long Street is 'n groot selfsorghuis in McGregor. Die huis is pragtig opgeknap en bied slaapplek vir 6 gaste. Dié huis het 3 en suite-kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-...

Vanaf
R1 335
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in McGregor

Bougainvillea Cottage is 'n lieflike, moderne selfsorgkothuis wat in die bo-dorp van McGregor geleë is met pragtige tuine en 'n uitsig oor die wingerde. Dit bied 'n stil, rustige en kalm atmosfeer weg van die gejaa...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Francolin Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van die oulike dorpie, McGregor. Dit is stapafstand van die winkels, restaurante en kroeë wat Francolin Cottage die ideale verblyf vir 'n selfsorg-gesinsvak...

Vanaf
R484
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in McGregor

McGregor Backpackers is in die hartjie van McGregor aan die voet van die Riviersonderendberge. Dis naby al die interessante plekke in dié mooi dorpie. McGregor Backpackers bied rugsakreisigerslosies en sakpasverbl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in McGregor

Green Gables Country Inn is in McGregor in die Robertson-wynlande geleë. Daar is 4 kamers wat in historiese monumente geleë is en elke kamer het 'n privaat ingang. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en die kamers ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Mckhaya in McGregor is 'n sonderlinge kothuise met eklektiese, bont dekor. Dié studio-kothuis is ruim en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Dis ideaal vir gaste wat McGregor wil verken. Dié studio-kothu...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in McGregor

Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in die dorpie McGregor. Daar is slaapplek vir tot 4 gaste wat dit ideaal maak vir paartjies of gesinne met kinders. Die hoofslaapkamer het '...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 36)
Selfsorg in McGregor

Uitvlugt is net buite die prentjiemooi dorpie McGregor in die Wes-Kaap geleë. Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise op 'n werkende plaas. Die eerste kothuis is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n r...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in McGregor

Pony Cottage is 'n pragtige kothuis in 'n Victoriaanse-styl gebou. Die kothuis is in die ware ou McGregor-styl gebou, maar het moderne binnehuisversiering. Die kothuis is in 'n stil deel van die dorpie geleë, maar ...

Vanaf
R589
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in McGregor

Pepper Tree Cottage is 'n rustieke en bekoorlike kothuis in die oulike dorpie McGregor. Dit is in die laat 1880's as 'n werkershuisie gebou, as deel van 'n groter plaas in die Breederiviervallei. Dit is 'n honderd j...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Miss Milly Folly is 'n rustieke selfsorghuis in die bekoorlike McGregor. Dit is lekker naby die begin van die dorpie, loopafstand vanaf al die winkels en kafees. Let asb. op dat die perseel langs die hoofstraat gele...

Vanaf
R1 315
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Geleë in die prentjiemooie dorp McGregor in 'n unieke landelike gebied, wat anders is as enige plek wat u al ooit besoek het in Suid-Afrika. Die pragtige tuin is ontwerp om gaste 'n dieper sin van ontspanning en st...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 700
R2 295
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in McGregor

Lady Grey Walk Cottage is 'n selfsorgkothuis in McGregor, 'n dorpie tussen berge en wingerde. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers, 'n kamer op die tussenvloer, 3 badkamers en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Rhebokskraal Olyf Landgoed is op 'n werkende olyfplaas net 2 km buite McGregor, 'n klein dorpie tussen die berge in die Wes-Kaap. Rhebokskraal is 'n prentjiemooi toevlugsoord waar jy kan ontspan en rus. Rhebokskra...

Vanaf
R3 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

The Kite House is 'n pragtige moderne huis in McGregor met al die ekstras om gaste se verblyf gerieflik te maak. Die perseel front noord wat dit ideaal maak in alle seisoene. Die huis het 2 slaapkamers waarvan 1 e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf McGregor

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Fossil Hills Farm Cottages is op die Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Dié wynplaas is deel van die McGregor Wynkelder - druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word jaarliks ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die McGregor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za