Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.
"Die wilde diere dra soveel by tot die rustige bosatmosfeer! Hemel op aarde!"
"Gerieflik geleë vir oornag reis na Mozambique of wanneer jy die Krugerwildtuin wil besoek."
"Ons is motorfiets ryers en daardie berge is 'n droom om in rond te ry. Natuur is besonders. Mal oor die mis vroegoggende. Ons love die Laeveld. "
"Stil dorp met baie potensiaal. Die hysbak wat in die ravyn afgedaal het, was iets besonders. "
"Oorgeslaap omdat ons 'n troue in Witbank gehad het. Mooi en veilige area."
"Die park is pragtig en as jy nie op soek is na wilde diere soos leeus en olifante en so, dan is Marlothpark 'n baie goeie plek om te wees. "
"Die plekkie gaan agteruit wat baie hartseer is, maar die natuurskoon kan nooit agteruit gaan nie. Dit bly pragtig daar!"
"Secunda must be one of the most beautiful venues I have visited except for the air pollution caused by the towers and chimneys from the refinery. If you look past that, it's the most beautiful place, quiet, peaceful with miles and miles of green fields."
"Pleasant, relaxing vibe. Woodsman complex has great bar and restaurant, charming and quaint bookstore downstairs with stunning gift shop and coffee shop, all owner/family managed and run."
"Stayed at Dullstroom many times over twenty years. Would like to see perhaps more visible security in general in the town, as crime is sadly on the increase."
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Enige plek in die wildtuin is altyd 'n plus."