Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Witrivier, Mpumalanga

Stille Woning Guest House

"Dit was 'n goeie ligging vir oornag, maar ek sal nie enige rede insien om langer as 'n nag te spandeer nie."

Mpumalanga

Ribbokkloof Holiday Farm

"Die paaie is baie sleg in die omgewing."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Please fix the roads, too many potholes. "

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Lekker wegbreekplekkie. Het dit baie geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

Genet House Holiday Home

"Die trokke raas baie en jaag vreeslik op die deurpas, oorweeg miskien permanente kameras vir spoed beheer. Verbeter ook dalk paaie by draad aan rivier se kant, dis nie toeganklik vir alle voertuie nie veral vir Sunset drives. Verder is Marloth perfek."

Marlothpark, Mpumalanga

Flight of the Eagle @ Kruger

"Marloth Park is bush heaven!"

Marlothpark, Mpumalanga

3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid

"Ek het die omgewing 'n bietjie raserig gevind met konstruksievoertuie wat op en af beweeg. Die geriewe was aanvaarbaar en baie netjies, maar kan sekerlik doen met 'n bietjie opknapping en miskien sou 'n kaart van die omgewing handig te pas gekom het met inligting oor geriewe en dienste wat 'n mens kon gebruik, bv. 'n spa in die omgewing, uitkykpunte, staproete - al is dit padlangs."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Hier kan jy afsluit en rus!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Percy Perfect

"Mooiste deel van ons land."

Dullstroom, Mpumalanga

Stay @ 67

"Dullstroom is puik. Geslote parkering is 'n moet. Kan nie voertuie buite laat vir diefstal nie."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Baie om te sien en te doen rondom dorp. Die dames kan met 'n geruste hart kom afpak; hier is tot 'n Woolies so kosmaak is geen probleem nie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Greenfields Cottage

"Lovely city. Beyond my expectations. Want to return when greener. Was a quick visit to a doctor, but next time will make it a longer vacation."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Adventure Backpackers

"Die Jungle Bar se diens is goed."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Daar is maar min diere in die park. Soos bokkies, kameelperde, kwaggas, ens. In die verlede het ons dit baie geniet met baie meer diere. Die voëlskuilings is baie oulik en ons het etlike skaars spesies waargeneem. Die hout by die hek is aan die duur kant en buitendien nog sopnat. Verder is Marlothpark steeds een van ons mees gewilde wegbreekoorde. Sal ons beslis weer sien."

Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor

"With it bring post lockdown, we found the restuarants to be unstocked and the food was not very nice. The last evening we went to The Glass House for dinner and it was exceptional. Really enjoyed that. The site seeing and adventure was absolutely lovely and worth every cent paid."

Marlothpark, Mpumalanga

Koekoek Guesthouse

"Alles wat jy nodig het kry mens in Marlothpark. Lekker rustige atmosfeer. Baie wild om te sien. Hulle kan aandag aan die grond paaie skenk."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"The unpaved roads can be better maintained."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Hazyview is niks opwindends nie, maar Graskop en die omliggende areas is pragtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Maningwe

"Paaie is in 'n swak toestand."

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Baie ruig en sien nie baie diere nie, maar dit hang af van die seisoen van die jaar. Kruger bly awesome."

Marlothpark, Mpumalanga

Zebra Cottage

"Paaie is slegter as wat ek verwag het vir mense wat laer karre het. Miskien moet hulle 'n waarskuwing opsit."

Hazyview, Mpumalanga

Aan de Vliet Holiday Resort

"Genoeg om te doen vir die hele gesin."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger River Holiday Home

"Baie oulike bestemming. Sal beslis teruggaan Marlothpark toe."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Pragtige dorp. Sentraal geleë."

Hazyview, Mpumalanga

Rissington Inn

"Die Skepping op sy beste, maar ai, die slaggate!"

Marlothpark, Mpumalanga

Hieso Marloth Park

"Was very busy due to the long weekend. Enjoyed it much more previously when it wasn't so crowded."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Elke mens behoort dit te gaan sien."

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang