Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (357)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
Wildsplase (26)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 81 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 81 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek na die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin of om by te stop voordat gaste na die ...

Vanaf
R15 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

The Outpost and Pel's Post is ’n lieflike lodge op ’n heuwel met ’n uitsig oor die Luvuvhu-rivier. Verblyf word aan 24 gaste in 12 unieke, vrystaande oopplan-suites met en suite-badkamers gebied. Die suites bi...

Vanaf
R16 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klaserie Privaat Wildreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Amani is in Hoedspruit. Mpumalanga, ’n area wat bekend is vir skilderagtige roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Jessica die seekoei en Kinyonga Reptielsentrum. Hierdie selfsorgee...

Vanaf
R9 720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Mdluli Safari Lodge in die Krugerwildtuin bied bekostigbare en luukse tentverblyf vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika Safari-ervaring. Die lodge is in die suidwestelike deel van die Wildtuin geleë en bied ...

Vanaf
R6 440
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

Shindzela Safari Camp is 'n tentkamp wat nie omhein is nie, in die wêreldbekende Timbavati Privaat Wildreservaat wat deel van die Groter Krugerwildtuin vorm. Shindzela kry sy naam van die Shangaan-woord vir 'ratel...

Vanaf
R11 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Ivory Wilderness River Rock Lodge is in die hartjie van die Klaserie Privaat Natuurreservaat. Die reservaat deel grense met die Krugerwildtuin en die Timbavati Wildreservaat. Verblyf word in 4 elegante chalets gebi...

Vanaf
R15 437
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Buffalo Rock Tented Camp bied verblyf wat alles insluit naby die Numbihek in die Krugerwildtuin. Die oord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike buitelug-wegbreek waar hul die Groot 5 sommer van naderby...

Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Nasionale Krugerwildtuin

Buffelshoek Tented Camp is in die suidoostelike deel van die Manyeleti Wildreservaat geleë, naby die Krugerwildtuin en die Sabi Sand Privaat Natuurreservaat. Buffelshoek bied 'n regte bos-ervaring, maar gaste se g...

Vanaf
R11 978
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Nasionale Krugerwildtuin

Bateleur Safari Camp bied verblyf wat alles insluit in die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. Dié wildernisarea spog met die Groot 5, 'n groot verskeidenheid bokke, meer as 500 voëlspesies, 'n versk...

Vanaf
R12 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Vallei van die Olifante, Nasionale Krugerwildtuin

Simbavati Trails Camp is 'n staproete-kamp wat luuks is, maar tog tot die grondbeginsels terugkeer. Simbavati Trails Camp is in die afgeleë area, Timbavati en grens aan 'n ongerepte wildernis-area wat 11 000 hektaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]