Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek B&Bs - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 50 km vanaf Noordhoek

30% af Aanbod!
VanafR1 750
R1 225
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Purple Rayn Boutique Guest House is in Constantia en bied luukse verblyf in 'n lieflike boetiekgastehuis, met fynproewerservaring en eksklusiewe venue-opsies en funksies, asook 'n spa. Die rustige ligging van die ga...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth, Wes-Kaap

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon. Let asseblief ons bie...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Wes-Kaap

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia, Wes-Kaap

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardigh...

Vanaf
R2 081
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Wes-Kaap

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

The Terrace is 'n rustige en gekultiveerde B&B in Upper Kenilworth, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Dis ideaal geleë vir sakelui, of besoekers om die Moederstad te verken. Dis sowat 5 minute vanaf die wink...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë. Verblyf word in 2 smaa...

Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish S...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Noordhoek B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordhoek akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za