Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6445 reviews.
"Graaff-Reinet het baie geskiedenis en baie om te sien. Sal definitief die dorp aanbeveel vir oorslaap."
"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."
"As jy bereid is om die grondpaaie aan te durf is daar baie om te sien. Mooi natuur en ook geskiedkundige plekke."
"Onderhoud en instandhouding van die dorp nie op standaard nie. Baie vriendelike mense. Goeie restaurant by Muller’s House."
"Undiscovered South Africa. The ideal route when travelling from Cape town to Durban."
"Beslis die moeite werd om oor te slaap en die omgewing/dorp te sien."
"Die dorp is pragtig! Klein, maar het alles wat jy benodig. Parkeer jou kar, neem jou kamera en verken die dorp te voet. Dit is die beste manier. Baie museums, kunsgallerye en natuurlik die Vallei van Verlatenheid. Moet besoek!"
"Baie lekker gebrunch by The Shed en oulike plaaslike winkels daar. Baie pret gehad saam met Trip'n Cradock met hul White Water Tubing af in die rivier, sal dit vir seker aanbeveel!"
Somerset East (KwaNojoli), Eastern Cape
Gate 66"Dieselfde hartseer agteruit-gang van die groter Oos-Kaap en elke dorp waardeur ons gery het, het ook sy merk op die dorp gemaak."
"Really a hidden gem. Quirky little shops. Even an Honesty Shop where all the goods are on display and you take what you want and leave your money in a tea pot!"
"Pragtige natuurskoon en fantastiese kwekery (Obesa). Sou graag die pragtige NG Kerk binne wou sien."
"Dit was maar koud en reënerig, maar Hogsback is prentjiemooi en ons sal dit weer besoek. Besoek beslis die Arboretum en die Madonna & child waterval. Die paaie kort ernstige herstelwerk, veral die hoofstraat deur die dorp, maar tydens ons verblyf was werkers daarmee besig. Onthou die vulstasie sluit 18h00 - sorg vir genoeg brandstof voor die tyd."
"Die dorpie het die potensiaal om die Oos Kaap se Clarens te word. Baie geboue is egter verwaarloos en daar is nie netjiese skoon winkels om by inkopies te doen nie. Die natuur is prentjie mooi."