Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 6267 reviews.
"Definitely to put on your to-see/stay list, need to book a place to stay to really enjoy your time there."
"Bettysbaai is absoluut fantasties as mens lief is vir natuur en rustigheid. Daar is nie veel om te doen anders as om see toe te gaan en rustig te sien en die natuurskoon in te neem nie, maar dit is so wonderlik vir wat dit is."
"Ons het ook lekker weer gehad, te midde van die wind wat maar kan waai. Die huis is baie goed toegerus, daar is van alles te veel."
"Ons het heerlik gekuier en geëet by Woodpecker restaurant en Swellendam is 'n mooi dorp."
"Very happy, compared to horrible place we have just stayed at another place in George and have had a bad experience."
"Pragtige omgewing, was Hermanus toe, Bettysbaai by pikkewyne en Pringle baai, baie mooi omgewing. Sal graag weer daar vakansie hou. Baie mooi omgewing."
"Swellendam is 'n baie oulike toeristedorp met baie restaurante en dinge om te sien."
"Warm en gasvrye dorpie. Restaurante is die moeite werd al is dit aan die duur kant."
"Pragtige dorpie met lieflike restaurante, soos Via Cafe en Fiore."
"Lieflike omgewing, oulike restaurante, baie wynplase en vriendelike mense!"
"Including Dassiesfontein "trading post/restaurant which is located between Botrivier & Greyton turnoff on the N2."
"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."