Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (7)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Plattekloof

4.5 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Plattekloof van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Plattekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Plattekloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plattekloof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plattekloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plattekloof B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Plattekloof

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothasig, Wes-Kaap

Sue's bied gerieflike verblyf in 'n gesellige huis in die stil voorstad Bothasig, net 18 km van Kaapstad se middestad, 17 km van Durbanville en 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied maklike ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Bellville, Wes-Kaap

Sontyger Guesthouse is sentraal geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad met maklike toegang tot die N1. Die gastehuis is stapafstand van die Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Velodrome en Virgin Active Gi...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Kom ontspan, rus en geniet die aftydjie by Best at Home, 'n intieme gastehuis in die hartjie van Durbanville se wynlande, naby Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 30 km vanaf Kaapstad se stadskern. Verblyf wor...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Camu Camu B&B is 'n 4 ster-instansie in die pragtige en stil, gegoede area, Aurora, in Durbanville geleë en is reg langs die geskiedkundige wynplaas, Altydgedacht, en die Clara Anna Fontein-wildplaas. Dit is naby D...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Stay is 'n gerieflike aparte woonstel op die eienaar se perseel in Durbanville, Kaapstad wat B&B-verblyf bied. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardig...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

Tranquille Manor is in Vygeboom geleë. Dit is 'n buurt in Durbanville, ongeveer 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die wynlande van Paarl en Stellenbosch af. Dit is ook na aan verskeie ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za