Verified Reviews
Pretoria East
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria East
Rated 4.4 out of 5 based on 273 reviews.
"Naby alles, ten opsigte van toegangsroetes, hospitale en inkopiesentrums. Pragtige omgewing."
"Ek glo daar is toekomstige potensiaal vir die omgewing. Die gholfbaan is sekerlik nou die hoogtepunt."
"Die sekuriteitsgebiede is seker essensieel maar skep tog 'n klein frustrasie vir die besoeker wat telkens moet inteken om by jou bestemming te kan kom."
"Pretoria-Oos is 'n spog area wat jy alles wat jy nodig kan kry kan vind, soos goeie restaurante en winkels."
"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."
"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."