Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
Bladsy 8 - 69 lekke plekke om te bly
Angeliersbosch Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis op 'n plaas in die pragtige Prins Albertvallei, net 'n k...
Swartberg Backpackers is 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Koel af in die swem...
Aloe Valley Retreat skuil in die prentjiemooi Matjiesriviervallei en bied selfsorgverblyf op die Matjiesrivier Plaa...
Meraki Cottage is in die Matjiesriviervallei aan die voet van die Swartberg geleë. Die te volle toegeruste plaashui...
Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende...
Rietfontein Selfsorg is op 'n skaapplaas 17 km buite Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eenhei...
Swartberg Pass Cottages bied 'n 360°-uitsig op die Swartberge. Dit is 30 minute buite Oudtshoorn op die R308 en sle...
De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prent...
Blue Lily Retreat Farm Cottage is 'n pragtige selfsorghuis op Matjiesrivier-plaas, sowat 48 km vanaf Oudtshoorn. Di...
Blue Lily Farmhouse is 'n pragtige selfsorghuis op die Matjiesrivierplaas sowat 48 km vanaf Oudtshoorn en dit spog ...