Geverifieerde Resensie

Sabie

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sabie bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 458 resensies.

Sabie

The Woodsman B&B

"Nie lekker om te sien hoe Sabie agteruitgaan nie. Van 2004 wat ons soontoe gaan is daar duidelike agteruitgang."

Sabie

Sabie River Camp

"Munisipale en provinsiale infrastruktuur kort instandhouding."

Sabie

Bananien Lodge

"Pragtig."

Sabie

Misty Mountain

"Ons het net deur Sabie gery, nie gestop nie, maar baie nuwe eetplekke en dinge wat aanloklik gelyk het!"

Sabie

Round Here Self-catering Holiday Home

"Dorp self nie skoon en veilig nie, buite om beter."

Sabie

Bananien Lodge

"Omliggende area en watervalle besonders!"

Sabie

Misty Mountain

"It's a remote area of peace."

Sabie

Thandamanzi Self-catering

"Die pad na Hazyview is beskadig en dus kan mens nie so om ry nie. Sabie se fietsryroetes is topgehalte - Trailworx weet wat hul doen."

Sabie

Fatties and Monies Guesthouse

"Hartseer om te sien hoe kleindorpies agteruitgaan. Die omgewing is baie mooi."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Die tuine word deeglik onderhou. Daar is 'n lekker groot swembad en jy is maar 3 km vanaf Sabie."

Sabie

Floreat Riverside Lodge

"Baie mooi area, maar die dorp lyk verwaarloos. Paaie baie sleg veral na die watervalle in die nabye omgewing."

Sabie

Misty Mountain

"Dorpie was baie netjies - ons was aangenaam verras."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Geen slaghuis vir vars vleis nie."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Vreeslike lekker vakansiedorpie."

Sabie

Bananien Lodge

"Lieflike omgewing."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Van die watervalle se ingangsfooie is belaglik as jy vat hoe vuil die toilette is en dat daar amper nooit water was nie."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Dit is lekker sentraal geleë tussen plekke wat mens deur die dag kan besoek en daar is baie waarmee jy jou kan besig hou."

Sabie

Round Here Self-catering Holiday Home

"We visited all the tourist attractions with family that was out from the UK."

Sabie

Sabie River Camp

"Die dorp/besigheidsgebied was skoon. 'n Ideale oornag destinasie na KNP en Mpumalanga Laeveld. Pad na Haziview kan mense ontmoedig om in Sabie te oornag oppad na KNP. Oogmerk is om 'n gemaklike/vinnige roete na KNP te hê om sodoende vroeg by die park se toegangshekke te wees (Phabeni en Kruger hekke). Roete tussen Sabie en Hazyview moet spoedig herstel en oopgemaak word."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Nie te sleg nie."

Sabie

Round Here Self-catering Holiday Home

"I would recommend not going there for a weekend. It needs you to take at least a week."

Sabie

Waterval Self-catering Holiday Home

"Perfect, memorable, scenic beauty is Sabie for me."

Sabie

The Sabie Town House Guest Lodge

"Sabie het verval, ons het die 3 watervalle besoek en die paaie na die watervalle is baie sleg. Dit gee nie 'n goeie beeld van ons mooi land nie."

Sabie

Round Here Self-catering Holiday Home

"Sabie is 'n mooi dorp."

Sabie

Sabie River Camp

"Sal beslis weer daar oorslaap."

Sabie

Merry Pebbles Resort

"Lekker stilplek veral vir mense wat wil gaan rus."

Sabie

Sabie Star Chalets

"Sal beslis weer daar tuisgaan en die plek aanbeveel."

Sabie

Chillin Thyme

"Sabie is baie in verval, paaie, huise, winkels ens."

Sabie

Sabie Star Chalets

"My partner and I had the most amazing experience. This was our perfect holiday destination, we will definitely come back soon! Everything was amazing. "

Sabie

Oom Gawie se Plek

"Baie mooi plek."

Blad
Wys 1 tot 30
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang