Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 6 - 226 lekke plekke om te bly
Hotel Sky Sandton bied B&B-verblyf in Sandton en is net 250 m vanaf die Sandton City Shopping Centre en die Sandton...
Mount Royal 32 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit bied sakpasverblyf vir on...
MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net ...
A&F Cottage is 'n knus, selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Fourways. Dit is ideaal ...
361 On Sunset is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat perfek is vir sakereisigers. Dit is in Lone Hill, Gauteng, en is...
Cozy Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed, The Paddocks, in Dainfern Square, Sandton, en bi...
Grosvenor Cottages is op 'n groot eiendom en beskik oor 7 privaat gastekothuise en ateljee-eenhede in die boomryke ...
Hurlingham House Guest House is in Sandton geleë en bied gerieflike B&B-verblyf geskik vir sakereisigers en vakansi...
Mount Innes Executive Accommodation in Paulshof, Sandton bied verblyf in selfsorg-eenhede wat gerief en styl kombin...