Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 8 - 223 lekke plekke om te bly
Fuss Free in Fourways is in die Cedarview Estate in Broadacres geleë en grens aan die groter Fourways-area. Dit is ...
Kambula Apartment 505 is 'n selfsorgeenheid in die Kambula-kompleks in Sandown. Hierdie eenheid is sentraal geleë e...
New Eden Suites bied veilige verblyf in 'n stil buurt in Norscot, Sandton. Verblyf beskik oor 5 verblyfopsies wat e...
Claires of Sandton is 'n aanloklike, veilige oase van gasvryheid, rus, tradisionele waardes en moderne geriewe in '...
2 Leafed Doors is ’n pragtige gastehuis in Sandton, ’n lewendige voorstad van Johannesburg. Dié luukse voorstad is ...
Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entji...
4 on Milford is 'n kontemporêre selfsorghuis wat in Douglasdale, Sandton, tussen die voorstede van Fourways en Brya...
URlyfstyle Cottage @ Kikuyu lifestyle bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van...
Fourways Apartment is 'n kontemporêre selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Fourways. Dit is ideaal vir sakerei...
Mich’s Haven is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Johannesburg wat geriewe soos tennis-, basketbal-bane en 'n g...