Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (186)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (184)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 2)
B&B in Sanlameer

San Lameer Villa 1918 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie subtropiese paradys is ryk aan wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200-hektaar natuurbewarea s...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 184 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Southbroom, KwaZulu-Natal

Sunbirds Bed & Breakfast is ideaal geleë in die stil en rustige dorpie Southbroom. Dit is slegs 350 m se stap na die ongerepte Umkobi-strand en een van die beste restaurante in Southbroom. Verblyf word in 3 kamers...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Nakai Beach is 'n luukse boetiekblyplek in Trafalgar, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Die blyplek het 'n eklektiese, tropiese voorkoms met 'n randvloeiswembad. Die water is gesuiwer en oral op die perseel word omgewinn...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
B&B in Southbroom, KwaZulu-Natal

Barefoot B&B is in die tropiese kuswoud van Southbroom en bied gemaklike verblyf in 'n rustieke, maar unieke B&B, met die atmosfeer van 'n rugsakreisiger-lodge. Gerieflike verblyf word gebied in 4 bed-en-ontbytkame...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

687 on Dunkirk is gerieflik geleë in Ramsgate. 'n Dorp in die hartjie van die sonnige Suidkus wat bekend is vir sy puik Blouvlagstrand en verskeidenheid fynproewersrestaurante. Hierdie moderne, dog klassieke, B&B...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

Wailana Beach Lodge is 'n eiesoortige en luukse gaste-lodge wat deur 'n Switserse eienaar besit word. Dit is 200 m vanaf die sand, branders en rotspoele. Die huis is in 'n welige subtropiese tuin met 'n groot swemb...


B&Bs binne 50 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Margate, KwaZulu-Natal

Villa Ventura bied B&B-verblyf in 'n gastehuis wat in 'n Mediterreense styl gebou is, met beeldskone see-uitsigte. Die gastehuis, geleë in Margate, is na aan die plaaslike geriewe en verskeie strande. Ons voorsien ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Margate, KwaZulu-Natal

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorp, Margate geleë is. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die Standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer m...

Vanaf
R1 098
per nag, vir 2 mense
B&B in Uvongo, KwaZulu-Natal

Seagulls View B&B bied gerieflike akkommodasie met see-uitsigte in die rustige kusdorpie genaamd Uvongo. Dit is na aan Margate Netcare Hospitaal, Hibiscus Mall, Shelley Centre en Uvongo-, Margate- en Ramsgate-strand...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Edward, KwaZulu-Natal

Bottlenose Gastehuis is pragtig geleë aan die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die warm Indiese Oseaan. Walvisse en dolfyne baljaar gereeld in die oseaan en ons gasteboek is onderteken deur 'n hele aantal ekstat...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Mountjoy Guest Lodge is 'n B&B in St Michaels-on-Sea. Die lodge se ideale ligging is net 150 m vanaf die strand en 'n motorrit ver vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing. Verblyf by Mountjoy Guest L...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Falling Waters Guest Lodge is 'n B&B in St Michael's-on-Sea in Margate. Dié plekkie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie na aan verskeie besienswaardighede langs die Suidkus. Verblyf i...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Hibiskuskus, Uvongo

Mhlangeni Lodge bied gerieflike verblyf in St Michael's on Sea met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, romantiese wegbreke of gesinsvakansies, en is slegs enkele minute van St M...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Tropical Beach Boutique Guest House is in Shelley Beach and is 'n strandfronteiendom. Die plantegroei is subtropies en lowerryk, en die bome rondom die instansie staan dig. Verblyf by Tropical Beach Boutique Guest ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Oslo Beach, KwaZulu-Natal

My Den is 'n klipgooi vanaf die rustige Oslo-strand net buite Port Shepstone en bied die ideale sakpas- en kwaliteitverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verskeie restaurante, kitskosrestaurante en winkels i...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

10% af Laaste Kans!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Venture Inn & Conferencing is 'n sonderlinge en bekostigbare bestemming met 15 kamers en 'n konferensie-/vergaderlokaal. Die instansie is 2 km geleë vanaf Port Shepstone se sakesentrum in die hartjie van die UGU mu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Sea Park, KwaZulu-Natal

Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike en ruim verblyf aan die oordeelkundige sakereisiger of toeris. Die lodge is net 200 m van die see en...


B&Bs binne 100 km vanaf Sanlameer

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Elysium, KwaZulu-Natal

The Anchorage is in Elysium, 'n rustige, stil kusdorpie geleë. Ons bied bekostigbare, stylvolle verblyf wat oor die helderblou Indiese Oseaan uitkyk. Hier kan jy tydens seisoentyd die walvisse en dolfyne in die see...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
B&B in Pennington, KwaZulu-Natal

Ironwood Lodge bied ontspanne verblyf en vriendelike en opregte gasvryheid. Dié lodge is loopafstand vanaf die strand en is in Pennington, wat 45 minute suid van Durban is geleë. Daar is pragtige see-uitsigte. I...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Sanlameer B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sanlameer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sanlameer akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za