Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth B&Bs

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
15% af Winteraanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand v...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Seaforth

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Seaforth

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Seaforth

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon. Let asseblief ons bie...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth

Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulders Beach en is omring deur plaaslike fynbos. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste 'n keuse van suit...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Seaforth

Froggy Pond B&B is geleë oorkant die see op pad Kaappunt toe, net 'n kort entjie se stap vanaf twee lieflike swemstrande en die pikkewynkolonie by Boulders-strand. Die suite bestaan uit 'n opgewekte slaap/sitkame...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 68 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Seaforth

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Seaforth B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Seaforth akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Seaforth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za