Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

St Francis Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Francis Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 128 resensies.

St. Francisbaai

Milkwood Country Cottage

"Wind, wind en nogmaals wind!"

St. Francisbaai

3 Main Royal Port St Francis

"Hawe met sy bedrywighede baie interessant."

St. Francisbaai

Windsong

"Baie mooi plek. Rustig en mooi skoon. "

St. Francisbaai

The Tin Shack

"Winkels en restaurante is baie nabygeleë vanwaar Tin Shack is en strande ook."

St. Francisbaai

3 Main Royal Port St Francis

"Dit is 'n unieke plek met sy eie karakter. Ons sal beslis weer hiernatoe kom om te ontspan."

St. Francisbaai

i-LOLLO

"St Francisbaai is prentjiemooi!"

St. Francisbaai

The Tin Shack

"St Francis Bay is lovely. Not a lot to do for kids out of season but lovely to spend a few days there for adults. The Harbour is beautiful, as are the canals. Great place to visit for sure."

St. Francisbaai

Summerhill Self-Catering Apartments

"Vir ons persoonlik, sou dit lekker gewees het as ons iets kon kry wat ons dogter kon doen. Alles was toe."

St. Francisbaai

Windsong

"Uitstekende gholfbane en goeie restaurante maak die dorpie lekker om in te kuier. Die Superspar was fantasties en 'n plesier om by inkopies te doen."

St. Francisbaai

House Barnard

"St Francisbaai is netjies maar omliggende dorpe soos Humansdorp is nie vir my nie."

St. Francisbaai

Doolittle Place - St Francis Bay

"Pragtige, skoon en netjiese dorp."

St. Francisbaai

Perrywinkle

"We loved the clean surrounding and great service everywhere."

St. Francisbaai

Barnard Self-Catering Accommodation

"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."

St. Francisbaai

Quarter Deck 5

"Emmerskoplysie mooi."

St. Francisbaai

Windsong

"Moet heerlik wees in die somer en wanneer chokka seisoen Julie open."

St. Francisbaai

Anchor Drift

"Ons het 'n heerlike bootrit saam met 'n vriend wat daar bly op die kanale tot by die oop see gehad en dit was fantasties."

St. Francisbaai

Casa de Dani - Original

"Mooi vakansieplek met heelwat om te sien. Mooi eetplekke, onder andere by die hawe. Cape St Francis is ook 'n besoek werd. "

St. Francisbaai

Windsong

"Ons eerste besoek daar en het werklik beïndruk. Soveel om te doen en sien met puik restourante binne loop afstand."

St. Francisbaai

Starfish

"Pragtige plek! Kan nie glo dat ek nog nooit daar was nie. Sal graag weer by die "port" wil bly, of selfs by die lagoon gedeelte."

St. Francisbaai

Argonaut

"Beslis die moeite werd!"

St. Francisbaai

Dolphins Cove

"St Francis Bay is a lovely place to retreat from the hustle and bustle of our everyday lives, with spectacular views. Truly a place where you can unwind and enjoy what nature has to offer."

St. Francisbaai

152 Village House

"Perfekte vakansie bestemming en meer."

St. Francisbaai

The Tin Shack

"So mooi en rustig. Ek sou baie graag daar bly!"

St. Francisbaai

Kai at St. Francis Bay

"Was nog altyd mal oor golfbaan, en dit is 2de keer met my familie daar kom kuier."

St. Francisbaai

Kai at St. Francis Bay

"Oulike, stil dorpie! Baie nice!"

St. Francisbaai

Starfish

"Pragtige plekkie."

St. Francisbaai

Windsong

"Lieflike dorpie met wonderlike restaurante en heerlike plek om te gaan stap langs die rivier en see. "

St. Francisbaai

remove this

"`n Plek om van te droom! Wens ons kon self eiendom daar besit."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem