Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (516)
B&Bs (10)
Lodges (3)
Hotelle (30)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Stadskern

4.4 / 5  
volgens 174 resensies
Lees regte resensies van Stadskern van 174 geverifieerde gaste.
Indien jy Stadskern besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Stadskern.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stadskern gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as City Bowl Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stadskern Gastehuise

31 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tamboerskloof, Stadskern

House on the Mountain is in 'n klein en stil sekuriteitskompleks teen die hellings van Seinheuwel in Tamboerskloof, in Kaapstad se middestad. Die huis is omring deur Tafelberg Natuurreservaat. Die villa word deur di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Stadskern

Glory Guesthouse skuil aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht se strate, sowat 7 minute van die middestad af. Dié Victoriaanse gastehuis spog met soliede houtvloere en 5 gerieflike B&B-kamers. Elke kamer het 'n...

20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Stadskern

29onBuxton is 'n pragtige huis wat op die grens van die Tuine en Oranjezicht geleë is. Hierdie gesogte area lê teen die hange van Tafelberg onder die kabelkar-stasie. Verblyf is in 3 dubbelslaapkamers beskikbaar...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Stadskern

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 130
R753
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Waterkant, Stadskern

The Charles is ideaal geleë in die hartjie van De Waterkant Village en dis 'n intieme en bekoorlike boetiekhotel. The Charles het 11 kamers, 3 dupleks-kothuise en ’n kafee wat heerlike koffie gedien. Gaste he...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Stadskern

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by The Blue House Gastehuis. Of jy 'n reisiger is, 'n sakepersoon, met vakansie is, net oornag bly of dalk vir langer, nooi ons jou uit om ons wonderlike en vriendelike diens te e...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Stadskern

Bayview Boutique Guesthouse is perfek geleë teen Tafelberg se hang. Hierdie moderne en stylvolle toevlugsoord teen die berg is gemáák vir 'n gesonde leefstyl en spog met 'n pragtige uitsig op die berg, stad en ha...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Stadskern

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

33% af Aanbod!
VanafR995
R663
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Waterkant, Stadskern

De Waterkant Huis bied elegante verblyf met 'n rustige Europese gevoel in die hartjie van die historiese De Waterkant. Hierdie pragtig gerestoureerde Kaaps-Georgiaanse Herehuis het 'n stoep en 'n swembad, en kyk uit...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Stadskern

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stadskern gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Stadskern akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Stadskern akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za