Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sutherland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 942 resensies.

Sutherland

Boorgat

"Was heerlik en sterrekyk was 'n belewenis."

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Stargazing is amazing, a little on the chilly side though."

Sutherland

Boorgat

"Sterrekyk is 'n moet!"

Sutherland

Die Stal Cottage

"Sutherland is a typical small karoo town. We enjoyed our stay and found the locals to be so kind, chatty and helpful, especially Magda at Magda's Winkel who regaled us with stories of the products on her shelves. We had breakfast on Saturday at Jupiter, and were served by a lovely young lady who was so sweet and kind. The portions were really enormous and the food was so so good! We would really really recommend them, all round great hospitality and really good food! We also went stargazing at the SAAO which was amazing! We weren't properly prepared for the cold, though our own fault. All in all, whilst Sutherland doesn't have much to offer, you can make a good weekend for yourself, and enjoy it if you really want to!"

Sutherland

Stellar Dust previously The Blue Moon

"Pragtige, historiese geboue (Louwhuis, NG Kerk), waarvan vele gerestoureer is."

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Pragtige klein dorpie. Ons was verbaas oor hoe skoon dit was. Ons sal definitief weer gaan."

Sutherland

Stofkraal Gasteplaas

"Dis nie die Kaap nie. Almal is so vriendelik en hulpvaardig. So welkom gevoel."

Sutherland

Blydevooruitsig Guesthouse

"It is very cold in the evenings. Would like to spend a weekend during winter, hopefully with some snow."

Sutherland

Lepel Lê

"Sterrewag 'n moet om te besoek. So ook private observatorium, Sterreland net buite die dorp wat saans besoek kan word."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Skoonste dorp wat ek al gesien het. Mense is fantasties."

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Pragtige, skoon dorp en niemand het gebedel nie. Wat 'n plesier! "

Sutherland

Omega Self-Catering

"Ek gaan soontoe trek."

Sutherland

Blydevooruitsig Guesthouse

"Sutherland is 'n wonderlike toeriste bestemming. Sal graag weer wil kom."

Sutherland

Venus Selfsorg

"Ons het Sutherland baie geniet en dis 'n heerlike toeristebestemming - nie net vir die besoek aan die SA Observatorium nie, maar ook vir natuurliefhebbers wat die omgewing verken."

Sutherland

Lepel Lê

"Sutherland needs to be on your bucket list. Wonderful restaurants, a trip to the observatory as well as Sterland for a star safari."

Sutherland

The Whitehouse Inn

"Die sterre is baie spesiaal."

Sutherland

Die Bushuis

"Probeer gerus The Blue Moon Restaurant. Uitstekend."

Sutherland

Lepel Lê

"Geniet die plattelandse stilte en die koue en sommer die Karoo se eie skoonheid."

Sutherland

Die Bushuis

"Sutherland, behalwe vir SALT en The Blue Moon waar ons gulhartig en vriendelik ontvang is deur Jannie Degenaar toe ons gaan skuil het teen die ongenadige koue van Die Bushuis, is nie die moeite werd nie. "

Sutherland

Die Bushuis

"Interessante dorp, sterrewag en sterrekyk is die rede om te besoek (SALT en Jurg buite die dorp). Beplan net vir brandstof en basiese benodigdhede, want baie besighede besluit self oor besigheidsure wat vir ons baie ongerieflik was tydens ons besoek. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig. . "

Sutherland

Primrose Cottage

"Vir seker die moeite werd om te sien."

Sutherland

Sterland Annex

"Ons het al die verskillende winkels geniet om te besoek veral die winkelsentrum en die vulstasie wat langs die pad geleë is. Die sterland teleskope en die teleskope by Suid-Afrika Astrologie Sterrewag (SAAO) en SALT. Dit was 'n belewenis! Dit was vir ons 'n sprokieswêreld met die sneeu wat geval het."

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Baie vriendelike dorpie."

Sutherland

The Whitehouse Inn

"Die besoek is regtig die moeite werd!"

Sutherland

Alpha

"Die grootste aantrekkingskrag is 'n besoek aan die planetarium. Baie interresant!"

Sutherland

Lepel Lê

"Baie oud, maar baie baie skoon en baie plekke om te bly en eet."

Sutherland

Lepel Lê

"Om 'n werklike plattelandsse ervaring te kry is Sutherland een van die beste opsies. Die vlei is uit die wêreld! Beste potjie ooit! "

Sutherland

The Whitehouse Inn

"Verbasend skoon en netjies vir 'n kleiner plattelandse dorp."

Sutherland

Stellar Dust previously The Blue Moon

"Prys van vleis in die skaap-wêreld is belaglik. Koop in jou eie dorp."

Sutherland

Kambro Kind Guesthouse

"Sal beslis weer Sutherland besoek, en weer na die sterre kom kyk."

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem