Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Tuine

Vanaf
R1 546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Mountain Escape Villa and Apartment bied selfsorgverblyf in Tamboerskloof in Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in en om die middestad. Verblyf word gebied in die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Tuinwoonstel teen Tafelberg is 'n selfsorgwoonstel in die stil residensiële area Oranjezicht teen die voet van Tafelberg. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n ooppla...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode Mountain View Loft is 'n woonstel met 1 slaapkamer en het, soos die naam stel, 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg. Die woonstel het 'n New York-styl en het 'n hoë plafon en sigbare baksteen-mure...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Loft in the City Centre is 'n stylvolle solderkamer vir 2 gaste in die West Side Studios-kompleks met lieflike berg-uitsigte. Dié sonnige woonstel het 1 solderkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kame...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 999
R1 599
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Ville a la Mer is 'n luukse en stylvolle woonstel met 'n Franse styl en dit is in Kaapstad se middestad geleë. Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 koningingrootte-slaapkamers met Egiptiese katoenlinne en digte gordy...

Vanaf
R1 935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Chic Views is 'n selfsorgkothuis wat in Tamboerskloof in Kaapstad geleë is. Die perseel is aan die voorheuwels van Seinheuwel geleë en bied slaapplek vir 'n paartjie. Die kothuis is stylvol en volledig ingerig. D...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Bella Montagna is 'n selfsorg-vakansievilla hoog teen die hange van Tafelberg. Dis naby die middestad, strande en die pad na die Suidelike Skiereiland geleë. Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 s...

Vanaf
R1 670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Level 1 is 'n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad wat teen Seinheuwel skuil. Die ruim ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaap- en leefarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n ys...

Vanaf
R578
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Square 332 by CTHA is 'n ruim, moderne, selfsorg-ateljeewoonstel in Kaapstad se Parade. Die woonstel is in die middestad geleë en is stapafstand van die Kasteel de Goede Hoop, die Parlement en Kompanjiestuin af...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Tuine selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tuine akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuine akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za