Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Jacobsdal, Free State

Du'Villa B&B

"Ek is jammer dat ons nie toeriste-inligting besoek het nie, dit sou die besoek waarskynlik meer sinvol gemaak het."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"A bit disappointing that some shops are closed on Monday and Tuesdays."

Clarens, Free State

Rooiland

"Clarens is 'n fantastiese dorpie om te besoek - veral in die koue winters met kaggelvure orals!"

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"As mens langer as 'n aand het, is daar baie om te sien."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"A quaint little town that is a must on everyone's travel list."

Clarens, Free State

Clarens Cottage

"Clarens bly 'n wenner! Lekker winkels, lekker kuierplekke, lekker mense, mooi natuur!"

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."

Clarens, Free State

Nougat Cabin

"I love this place!"

Clarens, Free State

The Gables

"Great vibe in town. Many shops, coffee shops and eateries to choose from."

Clarens, Free State

Clarens on Collett

"Perfekte naweekbestemming.."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Clarens is 'n oulike toeristedorpie met baie interessante winkeltjies en restaurante, wees net reg om jou beursie te rek!"

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dis 'n plekkie wat jou 'n vakansiegevoel gee, al kuier jy net vir 'n naweek daar. Dis net pragtig en die wintertyd daar het ook sy eie bekoring, net soos die somer."

Clarens, Free State

Rosewood Corner

"Beeldskoon. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer gaan."

Parys, Free State

Hidden Grace

"Water is 'n probleem."

Welkom, Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"Mooi dorp, die bietjie wat ons gesien het."

Bloemfontein, Free State

Recato Gastehuis

"The service we received from the Honda Dealership in Bloem was efficient, accommodating and really top class. Thank you Honda Bloemfontein."

Clarens, Free State

Rooiberg View Clarens

"Clarens is pragtig geleë. Die dorp het ongelukkig baie besig geword, maar dis steeds heerlik om tyd daar te spandeer. Daar is oulike winkels en restaurante."

Kroonstad, Free State

Sevens Guesthouse

"Was verras oor die dorp toe ek in die woongebied inbeweeg het."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Was die hoogtepunt van die vakansie. Sal vir seker weer daar draai maak."

Clarens, Free State

Meander Stay

"Dankie Johan en Madeleine vir jul gasvryheid en puik akkommodasie en dat ons hondekind toegelaat is."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Clarens is lieflik! Die dorpie was baie stil a.g.v. Covid-beperkings, maar daar is meer te sien en te doen as waarvoor ons tyd gehad het."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Philippolis is die oudste bestaande nedersetting in Suid-Afrika. Daar is baie geskiedenis en die dorpie is taamlik mooi opgepas deur privaat eienaars. Die strate en dorp se infrastruktuur is maar soos al die ander klein dorpies in SA wat deur die huidige regerende party bestuur word - nie baie goed nie. Die Philippolis Hotel bedien heerlike etes en die hoofstraat het 'n paar interessante winkels om te besoek. Definitief die stop werd. Daar is ook heelwat oornagplek beskikbaar."

Clarens, Free State

Il Castello

"Very inviting!"

Clarens, Free State

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Altyd goeie waarde vir geld en baie om te doen."

Parys, Free State

FAK Udolpho Rivierplaas

"Baie om te sien en te doen."

Clarens, Free State

Villa Vista Bonita 63

"Pragtig en mooi dorp. Baie om te sien en te proe. Lekker naby, jy parkeer en loop. Alles bymekaar."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Dinamiet kom in klein pakkies, wat 'n verrassende ervaring. Een van die min mooi dorpies oor in ons land."

Clarens, Free State

Cosy Corner

"Clarens is 'n juweel wat ek gereeld besoek vir rus en vrede!"

Page
Page 106 - Showing 3151 to 3180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers