Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Fantastiese toeriste-bestemming. Bespreek vooraf die gewilde aktiwiteite en restaurante."
"Ons het Clarens se winkels en die berge om die dorp platgestap. Nooit genoeg tyd om alles te doen wat ons wou doen nie."
"Amazing place! Sad that so many of the art galleries closed down. Also not happy that the street vendors are starting to pull in as it will take the charm away and make Clarens 'dirty & cheap'. They should only allow 'quality or different' shops and unique ideas in. If not, it will loose its charm in the next 3 years and will just be yet another place that is overrun by cheap Africanised / Chinese markets. Definitely try to have more festivals etc."
"Beautiful little town. So much going on there, lovely little shops and places to eat."
"Dit is so jammer dat die Landzicht Wynkelder toegemaak het. Dit was altyd 'n landmerk en besienswaardigheid in Jacobsdal. Die plek was vervalle toe ons dit gaan besoek het. "
"Die dorpie is rustig met heerlike eetplekkies. Ons het die dorpie met sy vriendelike mense baie geniet."
"Senekal is a farming and business community town which acts as a stopover for travellers passing through."
"Fouriesburg het my teruggevat in die geskiedenis. Die mense is baie vriendelik."
"Lieflike plek vir 'n wegbreek om jou batterye te "herlaai"."
"Philippolis is 'n baie mooi ou dorpie. Die ou huisies en geboue (baie van hulle nasionale monumente) gee die dorp baie karakter. Meeste van hulle is gerestoureer en kan bespreek word vir verblyf. Daar is 'n hele paar geboue en huise wat baie aandag kort en armoedig voorkom. Philippolis het nie veel te doen behalwe vir omliggende wildsplase nie. Die Lourens van der Post museum is maar eenvoudig en vervelig (meeste mense weet nie van hom nie). Indien jy wil uiteet (veral in die aand) maak seker om 'n bespreking te maak of met jou gasheer/gasvrou 'n reëling te tref. Daar is nie baie opsies van eetplekke nie (2 of 3). Ek sou nie sê dit is 'n toeristebestemming nie maar eerder 'n oorslaapplek of vinnige stop op pad iewers heen."