Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"There are many antiques and collectables shops where travellers can buy things for their homes. Beautiful place."
"Ladybrand is nou 'n vuil verwaarloosde dorp waarvan die strate vol slaggate is, en die geboue verniel en afgeleef. Eintlik ongelooflik dat die stadsraad personeel elke dag deur die dorp ry, en net tevrede is met die verval van die dorp. Die woord wat toeriste in die restaurant gebruik het was shocking. Dis 'n jammerte."
"'n Baie vaal plekkie, maar wag net tot jy binne die dorpie is en die mense ontmoet. Regtig baie oulik en stil."
"Maak gerus 'n draai by Heather van Afriski vir enige toere wat jy in die omgewing wil aanpak, vanaf Clarens na Lesotho en vele meer."
"Anytime you just want to relax and eat at the nicest little places, walk around in little shops and hang your love lock at the 100 year old bridge. Take the road to Parys. We had fun there!"
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
Eingedi Retreat"Natuur is pragtig. Paaie is gevaarlik en baie sleg. Besienswaardighede is maar min."
Oos-Vrystaatse Hooglande, Vrystaat
Wild Horses Lodge"Dit is ongelooflik, het 'n bekoring van sy eie en ons gaan verseker meer gereeld die omgewing besoek."
"Baie naby aan Harrismith parkrun en dus 'n uitstekende ligging as mens wil oorslaap en die parkrun bywoon."
"We loved the quaintness of the town. There is a lot to do and see, more than you can fit in to a weekend. Lots of nice restaurants and of course the antique shops are amazing!"
"Clarens is 'n pratige klein dorpie. Dis lekker om net jou voertuig te parkeer en die dorp plat te loop, baie vriendelike mense daar, lekker kos en die oulikste winkels. Daar is definitief 'n ietsie vir almal en dan nog ook die mark op Saterdae, ongelooflik!"
"An interesting little town which has a sort of Dullstroom vibe."
"Ons is baie lief vir hierdie dorpie en gaan kuier baie graag gereeld daar as ons bietjie afskakel tyd van die stad nodig het."