Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 3846 resensies.
Winnie-isabel L. - 4th June 2018
staying in Rosendal, Vrystaat
Ons het heerlike geëet by die Koshuiskroeg en -restaurant en ook by Benjamin's. Almal is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.
Estie S. - 4th June 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die rustigheid en berge van Clarens is kos vir jou siel! Dit is eintlik so naby aan Bloemfontein, mens moet meer 'n tydjie maak om daarheen weg te breek.
Christelle G. - 4th June 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die plek is pragtig en cozy. Alles binne bereik en loopafstand.
Hanlie J. - 4th June 2018
staying in Bedelia, Vrystaat
Veilig.
Louis B. - 3rd June 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker met vriendelike inwoners. Uiters geskik vir toeriste wat die natuur wil verken en die omgewing sal waardeer.
Colleen W. - 2nd June 2018
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Kan aanbeveel.
Venesca S. - 31st May 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dit is 'n baie stil omgewing naby 'n groot winkelsentrum. Goed geleë indien besienswaardighede in Bloemfontein besoek wil word.
Jan K. - 30th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die midde-dorp is nie wat wonders nie, maar Rooikat Cottage wel.
Hendrik K. - 29th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Beste plek in die winter.
Adel D. - 29th May 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Was close to all from hospital, shopping centre, schools, etc.
René D. - 29th May 2018
staying in Westdene, Vrystaat
Naby die universiteit.
Tiaan S. - 29th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastiese dorp. Golden Gate park is 'n groot besienswaardigheid.
Fe V. - 28th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Baie aangenaam. Stel voor hulle moet pad om middel blok 'n one way maak. Voertuie kan nie albei rigtings ry nie, te min spasie.
Elsabe M. - 28th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is nie meer die ou Kunstenaars dorpie van 10 jaar terug. Te veel Afrika winkels wat die mooi wegvat.
Riana D. - 27th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Sal beslis weer besoek!
Henlie S. - 27th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons love Clarens, absoluut 'n pragtige dorpie en sal baie langer daar wil kuier as net 'n naweek.
Johannes S. - 26th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
'n Mens voel veilig en ontspanne in die mooie Clarens met sy talle inloerplekke en eetplekke te kies en te keur. Dan is Golden Gate ook net om die draai.
Tienie L. - 26th May 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Paaie in die dorp vol slaggate.
Sonia S. - 24th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens!
Koos M. - 24th May 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Stil woonbuurt, gerieflik naby hospitale en winkelsentrums.
Anton D. - 23rd May 2018
staying in Trompsburg, Vrystaat
Beautiful lawn bowling greens.
Automotive Equipment Inter P. - 23rd May 2018
staying in Vrystaat
Rustigheid wat goed is vir jou siel.
Chrissie B. - 22nd May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Een woord: Lieflik!
Lynn S. - 22nd May 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie stil buurt.
Chanri S. - 21st May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Definitief 'n dorpie wat sommer vinnig in jou hart inkruip, met al sy klein winkeltjies en sy natuurskoon.
Corrie P. - 21st May 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Besoek 7 on Kellner restaurant, goeie waarde vir geld.
Fred V. - 21st May 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Die dorp self is nie baie netjies nie en die strate is vol slaggate.
Tania B. - 21st May 2018
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dit is baie sentraal geleë en naby alles waar ons wou wees.
Karel B. - 21st May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig.
Paul B. - 21st May 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Baie interresante gastehuise om in te bly!
Deon S. - 19th May 2018
staying in Westdene, Vrystaat
Die buurt is besig om agteruit te gaan.
Drika K. - 18th May 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Ek sou dit nie as 'n toeristebestemming bestempel nie, maar dit is 'n mooi woonbuurt.
Fanie V. - 18th May 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
Paaie in dorp uiters is swak. Sal mense aanraai om tweekeer te dink oor in die dorp oorbly. Paaie na Kroonstad ook baie swak.
Pieter D. - 18th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig tussen die berge. Ryke geskiedenis.
Warren M. - 17th May 2018
staying in Zastron, Vrystaat
We had a wonderful dinner at Nell's restaurant in town. Pleasant atmosphere and a well presented meal. We departed on the Sunday morning and it was just unfortunate that the renowned butchery was closed.
Elize V. - 17th May 2018
staying in Kroonstad, Vrystaat
The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town.
Anton H. - 17th May 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloemfontein is 'n aangename stad en die besighede in en rondom Bloemfontein is aangenaam.
Rika N. - 16th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie wat lekker is om te besoek!
Marina K. - 16th May 2018
staying in Clarens, Vrystaat
'n Besoek werd.
Elize V. - 15th May 2018
staying in Bultfontein, Vrystaat
Bultfontein is 'n tipiese plattelandse dorpie en gaan ongelukkig nie in almal se smaak val nie, maar dit is beslis die moeite werd om daar aan te gaan en te kyk wat daar is. Mense is vriendelik en hartlik. Vandaar kan jy ook na ander omliggende dorpe ry soos Hoopstad en Wesselsbron en dan maak jy dit die moeite werd om te sien wat in die omgewing is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za