Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Fouriesburg is 'n baie oulike dorp met die mooiste klipkerk. Die grootste bate van die dorp is sy mense. Ons is orals gul ontvang, die mense gaan uit hulle pad uit om 'n mens te help met enige navrae oor dinge om te doen in die area. Die eetplekke doen soveel moeite met hulle kos wat smaaklik voor gesit word en koste effektief is. Affie Lande se tuin dag was 'n heerlike verrassing vir ons, die restaurant is mooi en die kos was voortreflik. Die Orange Apple is diere vriendelik met 'n spys kaart vir jou vier been vriende. Die Plaasstoep Familie Restaurant is ook 'n kuier werd weereens is die kos uit die boonste rakke. Fouriesburg se klimaat is matig in die somer - dis ideaal vir mense wat nie wil uit braai van die hitte tydens die warm somer maande nie. Dis 'n voorkeur vakansieplek vir ons in Desember."
"Clarens was pragtig. Die berge was pragtig. Die mense baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer vir Clarens besoek."
"Clarens is a great travel destination and there are activies for everyone, including shopping, restaurants, bars, easy walks to staunch hiking. There is a parkrun on Saturday mornings through the conservancy."
"Enough places to get a meal at night which is always important when travelling long distances."
"A bit disappointed that there was no market on, however understand things may have changed. Restaurants that we ate at were good. In general fun was had by all."
"Clarens is best for shopping, restaurants, hiking, golf and spa days. All in one town."
"Vreeslike lekker dorpie hierdie om te besoek, meer as genoeg winkels om deur te stap en ook baie om te doen in die omgewing. Besonder uitgebrei die laaste paar jaar wat goed is om te sien. Paaie in die dorp kort so bietjie werk (soos in meeste dorpe in SA!) maar Clarens bied soveel meer as wat bv. Dullstroom doen."
"Ek besoek Bethlehem slegs vir werk. Die twee ster is alleenlik omdat die mense vriendelik is, die dorp self, asook die paaie, lyk vreeslik droewig."
"Baie meer as wat ek verwag het. Die ontwikkeling as toeristebestemming het baie verander sedert ek jare terug in Clarens was."
"Net jammer dat Bloemfontein baie agteruit gaan weens 'n uiterse swak munisipaliteit."
"Goeie plek om oor te stop, potensiaal om ou erfenisgeboue te restoureer en rêrig mooi te maak en te bevorder as toeriste-aantreklikheid."
"Dienslewering is swak vanaf munisipaliteit, hulle neem nie die vullis weg nie. Almal sit swartsakke uit wat nie op gereelde tyd verwyder word nie, honde skeur dit oop en dit lyk onnet. Die inkopiesentrums is mooi met verskeidenheid van winkels. Gaan maar in Bloemfontein soos elke stad/dorp in onse mooi land."
"Clarens is a very nice place to visit and have quality time with your partner. The vibe is very good."
"It is a small town, not much is happening but it is excellent if you travel for work."