Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dit was ons eerste kuier aan Clarens. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die dorp self is pragtig. Die natuurskoon van die omgewing maak dit 'n baie spesiale bestemming."

Parys, Free State

River Rock Lodge

"Mooi dorp. Binnekort is daar 'n nuwe winkelsentrum klaar."

Kroonstad, Free State

Berry Lane Gastehuis

"Die dorp is baie verwaarloos. Die gras is baie lank langs die strate en die teerpaaie is 'n nagmerrie."

Parys, Free State

La Belle Guesthouse Parys

"The biggest challenge about the town is the scarcity of water but thanks to the host La Bella guest house made sure that we don't suffer from that."

Clarens, Free State

4 Paddocks

"Heerlike kuiertjie, net te kort."

Harrismith, Free State

Courageous Self Catering Accommodation

"Pretty surroundings, but the roads in the town are in poor condition and need to drive carefully."

Bloemfontein, Free State

21 @ Benade

"Verwaarloos. Sypaadjies is vuil en daar is baie gate in die paaie."

Bloemfontein, Free State

Rusbietjie

"Lekker stad om in te kuier."

Clarens, Free State

Eve's Delight

"Lieflike dorpie met baie doendinge en snuffelhoekies. 'n Kuns paradys vir kunsliefhebbers. 'n Moet vir die "bucket list.""

Northern Free State, Free State

Klein Paradys

"Eerste keer in Parys en sal definitief weer Parys besoek."

Clarens, Free State

Amour de Pierre Villa 221

"Ons sal beslis die e-fietse aanbeveel."

Clarens, Free State

Groenhoek Guest Farms

"Meer as genoeg om almal besig te hou, gaan probeer gerus die white river rafting."

Kroonstad, Free State

Sevens Guesthouse

"Vir 'n deurgang op pad, of familie-byeenkoms is Kroonstad lekker sentraal geleë. Ek het groot geword daar maar die dorp het baie agteruit gegaan. Die inwoners het egter in dele van die dorp baie opknappings werk gedoen en is Kroonstad gevolglik as Kwela Dorp van die Jaar 2022 aangewys. Nie baie toeristeaantreklikhede in die dorp nie."

Clarens, Free State

La Bri

""Potholes" herstel en grondpaaie skraap in Clarens."

Ventersburg, Free State

Aldam Holiday Resort and Conference

"Unfortunately the weather, it was raining. Great place, I really enjoyed it."

Welkom, Free State

Giardino @ 194

"Soos alle ander dorpe en stede in SA is die infrastruktuur besig om vinnig uitmekaar te val. Dit is regtig 'n jammerte."

Clarens, Free State

Mountain View Manor

"Die oulikste dorpie met soveel goeie restaurante om van te kies. Die winkels in die square is fantasties en daar iets vir almal se smaak."

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Vriendelike mense. Heerlike atmosfeer."

Clarens, Free State

La Bri

"Ons is mal oor Clarens. Altyd lekker om daar te kuier."

Parys, Free State

Le Franz

"Die dorpie is aangenaam met verskeie doendinge. Ons sal beslis weer gaan."

Clarens, Free State

La Bri

"Clarens restaurants are expensive and there are few options for purchasing supplies in town if you are self-catering. We would be better prepared for this next time. The people of Clarens are friendly and helpful. The car guards can be a bit annoying. A visitor info center may have been helpful but we managed without nonetheless."

Bloemfontein, Free State

Oakwood Lodge

"Ek het lank in Bloemfontein gebly en is werklik teleurgesteld om te sien hoe die stad se instandhouding agteruit gegaan het. Sypaadjies is onnetjies en vuil. Verkeersligte hang skeef en werk nie. Middestad is chaos. Bloemfontein het baie om te bied. As munisipaliteit hulleself net kan uitsorteer."

Clarens, Free State

Jovali

"Ons is gereelde besoekers daar en geniet dit baie elke keer, sal dit aanbeveel."

Bloemfontein, Free State

Toscana Estate

"Slegs vir besigheid. Nie 'n plek vir vakansie nie."

Bloemfontein, Free State

Sangiro Game Lodge

"Skoon dorpie met alles wat jy nodig het in nabye afstand van mekaar"

Northern Free State, Free State

Hermanus Cottage

"Warm, friendly people! You better book your stay, because I am going to book it full!"

Bloemfontein, Free State

Horizon Stables Guesthouse

"Nie enige plekke daar besoek nie."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Unfortunately I arrived during loadshedding. Restaurants were already closed at 20:00 and could not have anything for supper."

Page
Page 43 - Showing 1261 to 1290
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers