Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"Ons was baie teleurgesteld dat daar geen restaurant of winkel oop was die Sondagaand waar ons kon eet nie."
"Ons het Clarens en die omliggende areas baie geniet. Die dorpie het 'n goeie verskeidenheid van restaurante en ook baie winkeltjies om in rond te loop. Mooi, skoon dorpie en baie vriendelike mense."
"Baie meer om te doen as net die dorp of winkels besoek. Gaan ry bietjie rond in die omgewing."
"It's an interesting, quaint town with a beautiful DR Church and loads of history as well."
"Dit is 'n pragtige plattelandse dorp waar daar gesien kan word dat die mense trots is om daar te bly."
"Vrede was once the most beautiful town in the Freestate. Perhaps travellers can look and find that same beauty again but it will be hard."
"Great vibe, especially for Heritage Day. So much to see and do and eat and drink!"
"Lekker kuier-dorpie met lekker eetplekke. Daar is baie mense op die dorp, veral op 'n Saterdag."
"Out of this world - however, a challenge is their local convenience store. It's one shop, Clarens is a tourist place, wishes local businessman can open another store within Clarens."
"My daughter and I absolutely love Clarens and the people. Everyone is always so friendly and helpful."
"Ons besoek Clarens gereeld, en kan ongelukkig sien dat daar nie baie vooruitgang is nie en dat pryse op items regtig buitensporig geraak het. Ook, beurtkrag eis sy tol - ongelukkig - en baie van die winkeltjies en plekke is toe gedurende beurtkrag. Dit bly egter nog een van ons gunstellingplekke om te besoek vir die natuurskoon, ligging en rustigheid."
"Pragtige klein dorpie. Mooi winkels en baie om te sien. Definitief 'n moet-gaan is die Clarens brewery, heerlike kos en waarde vir geld en gin/bier tasting. Was heerlik gewees. Dan ook Golden Gate tussendeur die berge. Asemrowend mooi."
"Ons sou graag langer wou bly om die Vrouemonument en ander besienswaardighede te besigtig. Tyd was egter beperk."
"I visited first time in 28 years. Just sad to see roads on our way and in town full off potholes."
"Oulike dorpie met baie om te doen en rond te snuffel en baie restaurante om van te kies. Ons het dit baie geniet."