Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6272 resensies.
Vernon V. - 22nd July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Ongehoord duur.
Annette L. - 22nd July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
My gunsteling plekkie om tyd te vertoef. 'n Heerlike vakansieplekkie met genoeg om besig te bly.
Christiaan J. - 22nd July 2019
staying in Vrystaat
Altyd lekker in Vrystaat, net bietjie koud in die winter.
Corlet J. - 22nd July 2019
staying in Deneysville, Vrystaat
Lieflike plek.
Caren B. - 22nd July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Baie skoon dorpie.
Petra M. - 21st July 2019
staying in Spitskop Small Holdings, Vrystaat
Ons beveel dit 100% aan.
Lehlohonolo P. - 20th July 2019
staying in Brandwag, Vrystaat
Next top the main road.
Danie C. - 20th July 2019
staying in Senekal, Vrystaat
Senekal is gelee op die N5 tussen Winburg en Bethlehem. Die Shell-vulstasie is waar meeste mense hul karre volmaak. Daar is 'n winkeltjie en plekkie om koffie vir die pad te kry. Cheetahs Restaurant wat deur die Stydom-familie besit en bestuur word, is die beste plek om in die middae of die aande 'n lekker steak of gekookte kos te gaan eet (hulle besit ook die slaghuis op die dorp - so die steaks is uitstekend). Daar is 'n 9-putjie gholfbaan met 'n goed ingerigte klubhuis - dit is die gholfbaan wat mens sien van die gastehuis af.
Amanda S. - 19th July 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Very safe and quiet area.
Britt R. - 19th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
We will definitely be back.
Wilri E. - 18th July 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Rustige woonbuurt.
Andre M. - 18th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Aangename kuierplek vir almal, kort dalk net meer speelplek vir klein kinders.
Veronica K. - 18th July 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Dis 'n rustige woonbuurt met winkels en eetplekke naby.
Hubert G. - 18th July 2019
staying in Vrede, Vrystaat
Vrede is maar 'n klein, stil plekkie, maar ek het nie genoeg kennis van die plek, om 'n oordeel te maak nie.
Armand S. - 17th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Dis n pragtige toeristedorpie. Ek beveel dit aan vir enigeen wat nog nooit daar was nie.
Hendrik H. - 16th July 2019
staying in Parys, Vrystaat
Ons het die antieke vintage winkeltjies so geniet. Was 8 ure in die hoofstraat en kon nie in al die winkeltjies gaan nie.
Floris V. - 16th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
‘n Pragtige dorpie met baie winkeltjies en lekker eetplekke! ‘n Moet besoek plek. Een van die oulikste in die land!
Kate R. - 16th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
I love Clarens. Best place in the world.
Sydney A. - 16th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Restaurants were very busy and overall service in the restaurants was not great.
Jp N. - 16th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is baie nice, net vrek duur.
Werner B. - 16th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die omgewing is fantasties, ek voel die eetplekke is te duur.
Emsia G. - 15th July 2019
staying in Parys, Vrystaat
Heerlike bestemming.
Peter D. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful getaway.
Linda F. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker naweekwegbreek-dorpie, alhoewel bietjie ver van Pretoria af (4 ure). Die locals is baie vriendelik en hulpvaardig, het lekker gesels met 'n paar van hulle. As jy van inkopies hou, is dit die plek vir jou, alhoewel baie van die winkels dieselfde items verkoop.
Anton L. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Weereens asemrowend. Pragtige toeristebestemming.
Gerda M. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens Parkrun is 'n moet! Moet op jou bucket list wees. Stunning views!
Danie C. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Ons is gereelde besoekers en dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die dorp en omgewing te besoek.
Freda-lin Rousseau R. - 15th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Lovely destination to rest and spend time with family and friends.
Anuscha G. - 14th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is werklik die juweel van die Vrystaat. Pragtige landskappe en vriendelike mense laat jou tuis voel en van al jou bekommernisse vergeet.
Werner V. - 12th July 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Pragtige plek. Sal enige tyd daarheen verhuis as ek kon.
Matthew C. - 11th July 2019
staying in Rosendal, Vrystaat
A relaxed and worthwhile trip off the beaten track. Rosendal is everything a rural Free State town should be!
Daniel C. - 10th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Interessante dorp met iets vir elke smaak. Eetplekke van die beste!
Chantal H. - 9th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas.
Steph V. - 9th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly.
Ilze B. - 9th July 2019
staying in Wilgehof, Vrystaat
Net 'n eenvoudige, rustige buurt sonder fieterjasies.
Ruby B. - 9th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur.
Mark P. - 8th July 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
'n Baie geskiedkundige dorpie. Pellissier museum is vol interessanthede oor die sendeling wat die dorpie help vestig het, asook Anglo-boereoorlogstories. Mal oor die verskillende gastehuise en die Ou Kar Restaurant in die dorp!
Jana M. - 8th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!
Joubert S. - 8th July 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Elke keer minder beïndruk met Clarens.
Karlien H. - 8th July 2019
staying in Parys, Vrystaat
Parys is 'n pragtige dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za