Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6547 reviews.

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Grondpaaie bietjie onbekend aan ons. Het nie baie gesien nie. Net oornag."

Paternoster, West Coast

Aloha 3

"Baie lekker en mooi plek om vakansie te hou, wat wel pla is die baie rondlopers tussen die huise wat mossels en krewe smous, ook by die uitkyk plekke, glo ook baie ondermaat krewe word geoes."

West Coast

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

"'n Wonderlike bestemming."

Yzerfontein, West Coast

21 on Bakoond

"Beeldskoon, rustig, skoon en daar kan mens behoorlik rus in vrede."

Lamberts Bay, West Coast

Bay Plaza

"Baie lekker Weskusatmosfeer met vriendelike mense. Lekker eetplekke en als wat jy nodig het naby aan mekaar."

Velddrif, West Coast

Riviera Hotel & Chalets

"Sou meer wou weet waar om te kan gaan ontbyt eet."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Lots to do and see."

Paternoster, West Coast

Paters Nessie

"Dis 'n lekker Weskus dorpie. Baie mooi uitsigte vir foto's neem. Mooi kayak geleenthede vir vroegoggend."

Yzerfontein, West Coast

Kaalvoet Apartments

"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Just love this place."

Vredenburg, West Coast

Apollo Selfsorg

"Pragtige vakansiedorp. Ander naby geleë plekkies word gou bereik. Groot winkelsentrum wat inkopies vergemaklik."

Lamberts Bay, West Coast

Soli Deo Gloria

"Twee goeie restaurante, Isabellas en Weskus kombuis! Vriendelike mense!"

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Absolutely stunning setting. Quiet little hidden gem off the beaten track with Fryer's Cove Winery in the most unusual setting. Beautiful walking/mountain biking trails along the coastline."

Langebaan, West Coast

Flamingo Park A2

"Die beste in die weste."

Paternoster, West Coast

Sea Castle 1

"Rustige plek, atmosfeer wat jy nêrens anders sal kry nie."

Yzerfontein, West Coast

Grace's Getaway

"Yzerfontein bly een van die beste!"

Paternoster, West Coast

Aloha 3

"Rustige atmosfeer, heerlike vakansiedorpie! Sal beslis weer gaan!"

Longacres Country Estate, West Coast

Long Acres Bahamas Accommodation

"Stil en rustig in die mooiste deel van die Weskus."

Lamberts Bay, West Coast

Albatross No. 6

"Die verblyf waar ons gebly het was baie oulik, geen klagtes daaroor. Wat Lambertsbaai betref, ons het nie van die hoeveelheid bedelaars in die dorpie gehou nie. Daar het ook 'n paar verby die verblyf geloop wat uit die aard gebedel het. Dit is onaangenaam, omdat hul ook maklik in die verblyf kan inkyk. Dit is dus 'n steurnis aan jou rus en vrede. Ons het ook nie baie veilig in die dorpie gevoel wanneer ons daar rondgeloop of gery het nie. Ons sal nie weer daarheen gaan vir 'n vakansie nie."

Paternoster, West Coast

Sea Castle 1

"Mooiste plek in SA!"

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"For people who like wild oceans, long deserted beaches and wind. "

Langebaan, West Coast

Lagoonside @ 77

"Fantasties. Dis die plek om te wees."

Lamberts Bay, West Coast

Bay Plaza

"A visit to Muisbosskerm for lunch is worthwhile - food is excellent."

Lamberts Bay, West Coast

Bay Plaza

"Daar is uitstekende restaurante en dis 'n rustige kusdorpie waar mens werklik kan rus."

Paternoster, West Coast

Linhof Boutique Guest House

"'n Pragtige vissersdorpie wat die moeite werd is om te besoek."

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Beautiful people."

Page
Page 177 - Showing 5281 to 5310
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers