Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Almal was so vriendelik en die klein eetplekkies is uniek. Baie om te sien en te beleef."
"We hadn't visited Paternoster for almost 5 years now, and still the same vibe - loved it!"
"Ons het klaar 'n erf daar gekoop en gaan eersdaags daar bou. Beplan om dit ons aftreeplek te maak."
"Yzerfontein is 'n pragtige klein Weskus dorpie, ek hoop dat daar in die toekoms meer verskeidenheid van winkels en eetplekkies sal kom."
"St. Helena Bay is an ideal destination if you want a quiet, beach getaway, with lots of water sports. The locals are friendly and the town is clean and well serviced. We love it so much that we are moving to the town in the near future."
"Lamberts Bay is a quite area with amazing views. Not much entertainment was found besides a few restaurants and shops. A place to rest and have family time."
"A few more activities would attract more than just those with boats and fishing hobbies. Not everyone enjoys swimming in the river and sea so a swimming pool would be excellent."
"Vriendelike mense! Rustige plek, veilig en orals is stapafstand na die see toe. Dit was my eerste keer in St Helenabaai, maar dit het gevoel asof ek daar hoort. Restaurante se kos is vreeslik lekker en maklik om te kry. Dis definitief 'n lekker/aangename vakansiedorp."
"Amazing holiday destination with family and kids. Ideally situated with the most calming and relaxing atmosphere."