Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Velddrif, Weskus

Mandoryn Nege

"Velddrif is 'n pragtige dorp. Ons kuier gereeld hierdie kant van Weskus."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Eerste besoek. Die weer was ongelukkig sleg. Die natuur ervaring was great en mooi."

Paternoster, Weskus

Klipmossel

"Lekker atmosfeer op die dorp en mens kan verlief raak op die plek."

Paternoster, Weskus

BC Stone Cottage

"Ons gunsteling vakansieplek aan die Weskus."

St. Helenabaai, Weskus

Crystal Waters

"Die dorp het nie altyd lekker geruik nie. "

Velddrif, Weskus

Die Anker

"Nice place to just go and relax. "

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Eerder 'n stop op pad na iewers as 'n vakansiebestemming."

Vredendal, Weskus

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Vriendelike mense en almal is baie gasvry."

Paternoster, Weskus

Koos Nap

"Dit bly een van die wonderlikste plekke aan die Weskus. "

St. Helenabaai, Weskus

The Lazy Daisies

"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."

Paternoster, Weskus

Seekat

"Lieflike dorpie. Ek is mal oor die plek. Voorstrandt Restaurant is een van my gunstelinge. Met die beste calamari ooit. Maak net seker jy book anders gaan jy nie plek kry nie."

Yzerfontein, Weskus

16 Mile No 19

"Love Yzerfontein!"

Velddrif, Weskus

Shanty's Rest

"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."

Vredenburg, Weskus

Lochnest

"It was my first time in Vredenburg and would most definitely go back there, everything is just so convenient."

Lambertsbaai, Weskus

Weskus Grotjie

"Lovely place, will be back."

Yzerfontein, Weskus

30 Volstruis

"Inwoners is baie vriendelik. Plek was baie veilig en rustig."

St. Helenabaai, Weskus

Elm Tree Guest Farm

"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."

Lambertsbaai, Weskus

Oupa See

"Die mense met hul aksent en al is so vriendelik en gesellig."

Yzerfontein, Weskus

Kalahari & Namib Cottages

"Yzerfontein is een van die mooiste plekke om te besoek! 'n Juweel in eie reg."

Yzerfontein, Weskus

Emmaus-On-Sea

"'n Skoon dorp en mense vriendelik."

Paternoster, Weskus

Baywatch Penthouse

"Hier kan liggaam en siel rus. Oulike restaurante en mooi natuur."

Paternoster, Weskus

Pikkewyntjie

"Dis 'n baie lekker dorpie waar mens ver kan stap en fietsry. Die voorstrand se see is lekker rustig."

St. Helenabaai, Weskus

Surfers Heaven

"Dit is baie wel geleë."

Yzerfontein, Weskus

Sunset Villa

"A very friendly place. The people and service are just great. A beautiful place right next to the beach, what more could a girl ask for."

Lambertsbaai, Weskus

Penguinstraat 11

"Uitstekende ligging as jy wil wegbreek van gewoel in stad."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Dis my tweede keer daar en ek gaan definitief weer kom afpak. Dit gee net daai rustigheid aan die Kapenaars."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Besoek Isabellas, en ry deur die dorpie. Bitter oulike dorpie, maar baie klein."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190