Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in West Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
West Beach akkommodasie
52 lekke plekke om te bly
Blue Ocean Self Catering Flat is ‘n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se eiendom in die stil woonbuurt West Beac...
Infinity G10 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand en is net 'n paar minute se stap van...
Mont Serrat 58 is 'n selfsorgwoonstel in West Beach, Kaapstad. Die kompleks is stapafstand van Blouberg se strand. ...
Captain's Sea Cabin bied bekoorlike selfsorgverblyf in Bloubergstrand, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Hierdie huis bi...
Seacret Whale - Sea View Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig in 'n stil woon...
Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies...
Manhattan 15 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is gerieflik vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die wo...
Blouberg Guest Suites bied moderne en gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige woonbuurt in West Beach, 2 km van...
Sea Breeze is 'n selfsorgwoonstel aan die Bloubergstrand-strandfront en bied 'n pragtige uitsig oor die strand, die...
77 Balmoral Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping wat slegs ...