Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Windhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Windhoek akkommodasie
95 lekke plekke om te bly
17 @ Springbok het 'n aparte ingang en is sentraal in 'n rustige woonbuurt in Windhoek geleë, slegs 2 km van Grove ...
Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kor...
Tree Top View Selfsorg is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Windhoek en bied die perfekte oornagv...
Meerkat Manor Self-sorg en Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in Windhoek, die hartjie van Namibië. Dié eenheid is...
The Weinberg skuil aan die voet van die Klein Windhoekberge en is net 40 km vanaf Hosea Kutako Internasionale Lugha...
4 Damara Gardens bied selfsorgverblyf met 'n swembad in Windhoek. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beski...
The Weinberg Urban Pod is in die hartjie van Klein Windhoek. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op Roman Hill in die i...
Nambani House bied buigsame en bekostigbare verblyf in 'n rugsakreisigers-lodge in Windhoek. Dit is net 1 km vanaf ...
Casa Amico Mio bied lieflike selfsorgverblyf in Pioneers Park, Windhoek. Gaste kan kies tussen kamers vir 2 of 4 ...
Windhoek du Chateau is 'n selfsorgkothuis in Windhoek wat vas is aan die eienaar se huis, maar sy eie privaat ingan...