Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (81)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Selfsorg-eenhede

44 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR765
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Windhoek

Suiderhof Self-catering Accommodation is in die suidelike deel van Windhoek geleë. Die selfsorg-eenhede is geskik vir toeriste en sakereisigers. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede en 1 ateljee-woonstel. E...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Windhoek

Elegante Studio Woonstel, Golf Estate is op die Windhoek Gholflandgoed geleë. Die gholflandgoed vorm deel van 72 hektaar se natuurlike Namibiese bosveld. Dié moderne woonstel is ideaal vir ’n sakereisiger wat Wi...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Windhoek

Batteleur Self-catering is in Suiderhoff, Windhoek, oorkant Eros Lughawe geleë. Dis naby winkels, restaurante en Windhoek se sakekern. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6. Elke slaapkamer...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eros, Windhoek

Shama Self-Catering se eenhede is in Eros in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe, doendinge en ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein Windhoek, Windhoek

Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein Windhoek. Restaurante, insluitend die gewilde Joe's Beerhouse, is stapafstand van die woonstelle af...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Eros, Windhoek

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Windhoek

Amaz-o-nite Selfsorg Lêplek is in 'n rustige woonbuurt in Windhoek, Namibië se hoofstad. Verblyf word in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel gebied. Dié selfsorgkothuis het 2 slaapkam...

16% af Aanbod!
VanafR650
R542
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek, Windhoek

Klein Windhoek Garden Apartment is 'n pragtige selfsorg-tuinwoonstel met sy eie ingang op 'n privaat erf. Die woonstel het 'n goeie ligging in Klein Windhoek, naby verskeie winkels, malls en restaurante. Dit is idea...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein Windhoek, Windhoek

Klein Windhoek Studio Flat is 'n basiese, maar gerieflike selfsorg-ateljeewoonstel op 'n privaat perseel. Die eenheid het sy eie ingang. Die instansie in gerieflik in Klein Windhoek naby verskeie winkels, inkopiesen...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros, Windhoek

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Fel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za