Getuigskrifte van LekkeSlaap-kliënte
"Dankie vir goeie diens oor die jare. Die pensioenarisafslag word in berekening gebring, wat my beursie pas."
- Coetzee J. het by Chalets @ Rondeberg Resort gebly, 21 Feb 2026
"Baie dankie vir volgehoue goeie diens en 'n uiters gebruikersvriendelike webwerf en besprekingstelsel."
- Janse Van Vuuren F. het by The Venue gebly, 21 Feb 2026
"Vind dit maklik om deur u te bespreek. Plekke presies soos dit geadverteer word. As pensionaris kry ek altyd bekostigbare, mooi en netjiese akkommodasie."
- Carolus N. het by Blue Water at Nautica gebly, 21 Feb 2026
"We did not expect the booking to go as smoothly as it did. So well done. You exceeded our expectations."
- Bouwer B. het by Seeplaas Guest House gebly, 21 Feb 2026
"Hierdie platform is 'n veilige platform waar mens kan verblyf bespreek. Al die platform wat ek sal aanbeveel."
- Cloete V. het by Amandia Guest Rooms gebly, 21 Feb 2026
"Dankie vir julle vinnige terugvoer op navrae en dat julle ons op hoogte hou van ons besprekings. Julle diens is puik."
- Van Der Westhuizen M. het by Aloe Rock Cabin gebly, 21 Feb 2026
"Ek het nog nooit vantevore 'n plek bespreek vir 'n vakansie nie. Dankie dat julle so behulpsaam was en dit so maklik gemaak het."
- Herman E. het by Pip's Place on Beach Road gebly, 21 Feb 2026
"Baie lief vir hoe lekker slaap al die kamers wys. Jy weet wat jy kry en die terugvoer is uitstekend."
- Du Preez M. het by Forest Lane gebly, 21 Feb 2026
"Ai LekkeSlaap, ons ondersteun julle altyd. Met 'n geruste hart. Azeria is die beste. Ons sal gereeld hier bly en al ons baie vriende ook!"
- Coetser H. het by Azeria gebly, 21 Feb 2026
"Baie dankie Leë Jane dat jy my heeltyd op hoogte gehou het voor my vertrek en op die dag van my vertrek. Ek waardeer dit baie. Hou so voort."
- Hancke A. het by Platinum Airport Lodge gebly, 20 Feb 2026
"Ongelooflike goeie diens, waarde vir geld en kwaliteit geriewe waarvolgens besprekings gedoen kan word."
- Coetzee L. het by @ Mango's gebly, 20 Feb 2026
"I enjoy using the website to search for accommodation, particularly its detailed map showing the property locations."
- Benbow N. het by Penguino Guesthouse gebly, 20 Feb 2026
"Die agent het my vinnig gehelp toe ek vrae gehad het, en spoedig terugvoering gegee nadat sy namens my met die gasvrou gepraat het. 10/10!"
- Jacobs A. het by Sewende Hemel gebly, 20 Feb 2026
"Ek is bly dat LekkeSlaap die funksie ingebring het om kinders en hul ouderdomme te selekteer om die filters beter te maak."
- Van Niekerk F. het by The Halfway House Hotel gebly, 20 Feb 2026
"Very friendly and helpful with the reminder 2 days before our booking and constant checking up if everything was in order..."
- Philander G. het by Unit 1 @ Black Eagles Rest gebly, 20 Feb 2026
"Dankie vir die personeel van LekkeSlaap, julle maak dit vir my maklik met besprekings ens. Ek waardeer al die WhatsApps en e-posse rondom reelings. Dankie"
- Jonker E. het by Agulhas Heights Self-catering Cottages gebly, 20 Feb 2026
"Have been using LekkeSlaap for a few years now and as per usual, service is excellent. Keep up the good work."
- Wood D. het by Unitas Guesthouse gebly, 20 Feb 2026
"I know that the services listed are of good quality so far, and I will definitely be using it again. Highly recommended!"
- Swart F. het by Guesthouse @ 56 gebly, 19 Feb 2026
"LekkeSlaap bly 'n uitstekende diens. Sover het ons nog net goeie verblyf deur julle gekry. Baie dankie."
- Du Plessis C. het by 513 Key West gebly, 19 Feb 2026
"Baie dankie vir julle hulp laat aand met my bespreking wat ek eers uitgestel het, en dit weer kon terugverander. Julle is staatmakers."
- Griessel A. het by 3 Eden Sands gebly, 19 Feb 2026
"LekkeSlaap is die enigste platform wat ek gebruik vir besprekings. Altyd vinnige terugvoer en kommunikasie is fantasties!"
- Lancaster E. het by Carmel View gebly, 19 Feb 2026
"I like using LekkeSlaap because there are no hidden costs or surprises. To my knowledge, there are no scams either."
- Dersley L. het by Oakhampton Bed and Breakfast gebly, 18 Feb 2026
"Again you rocked it! Available after hours on a month-end Friday evening and your team saved the day!"
- Dlamini W. het by Ratanang B&B gebly, 18 Feb 2026
"Absoluut uit die boeke. In 'n land waar diens met trots eindelik nie meer bestaan nie, was dit 'n aangename uitsondering."
- Meyer K. het by SANParks Karoo National Park gebly, 18 Feb 2026
"The best app to use in South Africa. All the places I booked on LekkeSlaap, I never faced any issues, and they were as advertised on the app."
- Mumba F. het by Valley Crest Apartments gebly, 18 Feb 2026
"LekkeSlaap is my go-to besprekingsagent. Ek kyk nie meer na ander webwerwe nie. LekkeSlaap is tops."
- Hechter C. het by Arlington Suite gebly, 18 Feb 2026
"Amazing service from LekkeSlaap. The getaway was peaceful and relaxing. The views are amazing. Will do this again."
- Bruwer A. het by Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm gebly, 18 Feb 2026
"LekkeSlaap is ons 'go-to' besprekingsplek. Ons is hoogs tevrede met die gemaklike manier om besigheid te doen met LekkeSlaap."
- Kramer S. het by Harbour Edge – Close to Waterfront gebly, 18 Feb 2026
"Weereens lekker, super vinnig en maklik om gebruik te maak van LekkeSlaap om 'n kommervrye wegbreek te hê."
- Van Der Merwe D. het by The Baruch gebly, 18 Feb 2026
"Mens is dom as jy nie LekkeSlaap gebruik nie, dis dan so maklik en veilig, met uitstekende diens!"
- Barnard C. het by Berry Hill Guesthouse gebly, 18 Feb 2026
"Altyd 'n plesier om op LekkeSlaap te boek! Die spoedige antwoorde is fantasties. Hoop ek kan gou weer boek."
- De Waal I. het by Damhuis gebly, 17 Feb 2026
"Gebruik al jare LekkeSlaap, sal dit sterk aanbeveel om te gebruik. So 'n verskeidenheid van verblyf beskikbaar."
- Van Der Walt H. het by Butlersrail @ Butlershaven farm gebly, 17 Feb 2026
"Was nog nooit teleurgesteld nie. Kan altyd met gerustheid bespreek. Onmiddellike terugvoer word waardeer."
- Van Zyl C. het by Bon Accord Farm Cottages gebly, 17 Feb 2026
"Thank you for rectifying the error that happened 3 years back with my booking. I'm now looking forward to my next vacation with you guys."
- Kubheka S. het by SM Africa Guest House gebly, 17 Feb 2026
"They were very helpful and accommodating in helping me search for a nice place within my price bracket."
- Moodley L. het by 32 Ocean Breeze gebly, 17 Feb 2026
"Mornique, baie dankie vir jou baie goeie diens, vinnig en vriendelik, waar dit so baie... hoop om weer deur jou te werk."
- Welman D. het by At Patat Cottage gebly, 17 Feb 2026
"Bespreking was gemaklik en eenvoudig. Konstante elektroniese kommunikasie vanaf LekkeSlaap was baie goed."
- Cloete A. het by The Quiver Tree Guesthouse gebly, 17 Feb 2026
"Julle diens is altyd baie vinnig. Ons gebruik net LekkeSlaap vir al ons besigheidstrips. Wel gedaan vir die hele span."
- Erwee A. het by Home on a Hill Cottage gebly, 17 Feb 2026
"Ek gebruik nou al jare LekkeSlaap en was nog nooit teleurgesteld met hulle reëlings nie. Hou so aan."
- Nel S. het by Grootfontein Gasteplaas gebly, 17 Feb 2026
"Soos altyd was Beauthe vinnig met ons diens en was die heel tyd op hoogte gehou van ons bespreking. Baie dankie."
- Oosthuizen G. het by Drie Pikkewyne gebly, 17 Feb 2026
"Ek spandeer hopeloos te veel geld op LekkeSlaap, maar dis die moeite werd. Het nog nooit 'n onaangename verrassing gehad nie!"
- Havenga J. het by Saamrus Guest Farm gebly, 16 Feb 2026
"Soos altyd, maklik om te bespreek. Dit wat jy op die webblad sien, is wat jy kry. Geen onaangename verrassings. Baie dankie, LekkeSlaap!"
- Oberholzer R. het by Lord's Wine Farm gebly, 16 Feb 2026
"Wonderful customer service and very user-friendly. Most importantly, it has a variety of places to stay for various traveling needs."
- Joughin G. het by Larolla Lovers gebly, 16 Feb 2026
"It's always a pleasure to deal with LekkeSlaap. Can't fault them; they always respond professionally."
- Rodgers W. het by 12 on Beach gebly, 16 Feb 2026
"Quick and efficient. Reminders were sent the day before with all our booking details and accommodation information."
- Wener C. het by Heimsélah gebly, 16 Feb 2026
"Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om op kort kennisgewing vir ons akkommodasie te soek!"
- Van Den Berg E. het by Welgevonden Guest House gebly, 16 Feb 2026
"Best service, there was an issue with my booking and the agent allocated alerted me with two possible options in hand."
- Mhlanga X. het by Eco Farm Cottage gebly, 16 Feb 2026
"Het al beskeie kere gebruik van LekkeSlaap en beplan om dit weer naweek van 26 tot 29 Maart te doen saam met my dogter en haar gesin."
- Laing H. het by Lega-Sea Holiday Apartment gebly, 16 Feb 2026
"Ek beveel LekkeSlaap oral aan. Danielle was baie behulpsaam en ek het vinnig 'n reaksie gekry op my navraag. Baie tevrede met julle diens."
- Lehman M. het by Guesthouse @ 21 gebly, 16 Feb 2026
"I don't have any issues with the website; it does the job. Feedback or assistance from the booking agent has always been available for any queries."
- Smidt S. het by 16 Perlemoendraai Beach House gebly, 16 Feb 2026
"Soek binnekort weer verblyf in daai area, maar sal weer hottub geniet. Heroldsbaai, Buffelsbaai, Plett."
- Lategan S. het by Dolly@Skuitbaai gebly, 16 Feb 2026
"Amazed at how easy it was to find a place that looked inviting. The pictures shown and description of the accommodation were spot on."
- Fuller C. het by Hermanus Boutique Guest House gebly, 16 Feb 2026
"Baie maklike webtuiste om te gebruik. Kommunikasie is baie goed met gereelde opdatering oor koste, details rondom verbly, ens."
- Van Der Berg M. het by Cape Collection - Hibernian Towers 1502 gebly, 15 Feb 2026
"If one does not use this platform, you might run into trouble, as your travel starts with safety first. Arrive alive!"
- Theunissen D. het by Wild Wind Holiday Accommodation gebly, 15 Feb 2026
"Booking is incredibly easy, communication is clear, and you know exactly what to expect. My favourite platform to use for accommodation bookings."
- Di Terlizzi S. het by Hanstead Heath gebly, 15 Feb 2026
"LekkeSlaap is 'n fantastiese diens waarvan ons graag gebruik maak om besprekings te doen in ons huistaal - die taal van ons hart "
- Venter J. het by 408 Point Bay gebly, 15 Feb 2026
"Ons bespreek slegs deur LekkeSlaap. Vertrou geen ander besprekingmetode nie, al te veel bloutjies geloop..."
- Parsons T. het by B Villas at MiniVillas gebly, 15 Feb 2026
"I would recommend using LekkeSlaap, what you see is what you get, no hidden costs. Always helpful and safe to use."
- Roodt W. het by Uvongo Sands 6 gebly, 15 Feb 2026
"We ran into a problem with our booking, and the agent was incredible at solving the problem and communicating back to me."
- Harwood N. het by Ocean Shores Blouberg gebly, 15 Feb 2026
"Thank you guys for your quick response to emails and calls. The only app I use when looking for a holiday."
- Robertson M. het by 58 De Valle gebly, 15 Feb 2026
"Ek love LekkeSlaap. Ek reis ongelukkig nie baie nie, maar LekkeSlaap is my go-to webtuiste wanneer ek ook al blyplek soek."
- Fouce R. het by Relmies Place gebly, 14 Feb 2026
"I am glad I used LekkeSlaap, as right away I got plenty of possible guest houses and prices to choose from. I will definitely use it again "
- Froise W. het by Vaal River Guest House gebly, 14 Feb 2026
"Baie, baie dankie aan Leslie wat ons na ure gehelp het om ander verblyf te reel. Ek waardeer julle baie."
- Van Rooyen C. het by Charming Hideaway @ Waterfall gebly, 14 Feb 2026
"Dienste wat julle lewer is van topgehalte. Vriendelik, info goed en vriendelike kliëntediens. Maklik om 'n bespreking te doen."
- Adams W. het by Piekenierskloof Mountain Resort gebly, 13 Feb 2026
"The unit was clean and neat, and the beautiful garden was a highlight. I even extended my stay. I would definitely recommend and stay again!"
- De Beer L. het by Welpie Gastehuis gebly, 13 Feb 2026
"Van die beste diens ooit. Ander besprekingsdienste is onpersoonlik en mens kry beslis nie diens in Afrikaans van enige ander plek nie."
- Lambrechts H. het by Goedgeleë gebly, 12 Feb 2026
"Recommended by a relative, and we've used it very successfully as a last-minute booking system for unplanned travels in the Western Cape."
- Joss J. het by Arumvale Country Retreat gebly, 12 Feb 2026
"Probeer gerus LekkeSlaap op enige bestemming. Verskeie kere al van LekkeSlaap gebruik gemaak en nog altyd 99,9% tevrede gewees."
- Smith J. het by Alfresco Zinger 205 gebly, 12 Feb 2026
"Verseker die beste platform en so gebruikersvriendelik! Hou aan om reis en verblyf so maklik, lekker en bekostigbaar te maak."
- Kruger M. het by Smitten Guest Cottage gebly, 12 Feb 2026
"Spoedige reaksie op enige navrae en geloofwaardige aanbevelings maak ons toer deur die land net soveel makliker en genotvol!"
- Steyn S. het by The Quiver Tree Guesthouse gebly, 12 Feb 2026
"Ek voel seker van wat ek kan verwag as ek deur julle bespreek, en dis maklik om met die besprekingsagent te kommunikeer."
- Fourie M. het by Hemel and Aarde Village Accommodation gebly, 12 Feb 2026
"Baie doeltreffende diens, het met elke stap geweet wat aangaan met my bespreking, sal beslis weer gebruik maak van LekkeSlaap (-;"
- Lourens A. het by His Vessel Guest House gebly, 11 Feb 2026
"Lekker slaap is gerieflik en ons verblyf het presies soos op die fotos op Lekke Slaap gelyk. Hulle was baie behulpsaam en vriendelik."
- Van Der Merwe A. het by Dolphin View gebly, 11 Feb 2026
"Ek gebruik LekkeSlaap al baie jare. Fantastiese bestemmings teen goeie tariewe. Dankie aan die wonderlike personeel."
- Mooij T. het by Peach Trees gebly, 11 Feb 2026
"Gebruik julle altyd as ons iewers wil gaan. Boonop kry ek baie afslag, so hoekom sal ek iemand anders gebruik? Julle diens is puik!"
- Visser K. het by OR Tambo Guest Retreat gebly, 11 Feb 2026
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir meer as 2 jaar, geen klagtes... beste kliëntediens. Dankie LekkeSlaap."
- Fiphaza H. het by Antilles On The Beach gebly, 10 Feb 2026
"LekkeSlaap is 'n betroubare ruimte vir besprekings. Ek waardeer die ekstras soos WhatsApp-herinnerings en die vriendelikheid van die diens ook baie."
- Oberholster E. het by Besigheim gebly, 10 Feb 2026
"Altyd gewillig om te help as daar navrae gedoen word en help altyd om die regte verblyf te soek vir jou gesin. Groot of klein. Baie dankie."
- Stoltz M. het by ATKV Klein Kariba gebly, 10 Feb 2026
"LekkeSlaap provides excellent services and a true reflection of the venues. We always rely on it and have not been disappointed thus far."
- Mahlangu N. het by 1105 Portico Beachfront Apartment gebly, 10 Feb 2026
"The team promised to call back following a query, and they most certainly did so very quickly to resolve my issue. Great customer-centricity."
- Dlamini W. het by Savannah Gastehuis Mafikeng gebly, 10 Feb 2026
"Jul is so deeglik met detailbeskrywings, ons kry dit nêrens anders nie. Dis tog wat mens wil weet! Welgedaan."
- Coetzer E. het by Mountain Magic 2 gebly, 10 Feb 2026
"This was my first time booking on LekkeSlaap and it was very user-friendly. I love the way they show the room configurations, which is very helpful."
- Smedley R. het by The House on the Hill gebly, 10 Feb 2026
"Ervaar altyd baie goeie en vriendelike diens by die agente. Ek is altyd op hoogte van verwikkelinge wanneer dit kom by besprekings."
- Hendricks D. het by Woodpecker Corner gebly, 9 Feb 2026
"Ons het gebel Saterdag om 'n verdere bespreking te maak vir later in die maand. En was vriendelik gehelp oor die foon met verdere info."
- Janse Van Rensburg S. het by Wilron gebly, 9 Feb 2026
"Amazing. Response on email very quickly. Quick to assist. Agents were absolutely amazing. Love you guys."
- Cedras D. het by The Mills Cottages gebly, 9 Feb 2026
"Thank you for always getting back to us promptly. Not to mention the discount at times. Always accommodating."
- Khalfey N. het by Betty's Bay Cottage gebly, 9 Feb 2026
"Love using LekkeSlaap as our booking platform. Great that there are booking agents available to help out anytime!"
- Cameron L. het by The Townhouse gebly, 9 Feb 2026
"Ons gebruik LekkeSlaap gereeld en nog geen probleme met besprekings gehad nie. Konsultante professioneel en vriendelik."
- Brink S. het by Koringvoëltjie Cottages gebly, 9 Feb 2026
"Lovely unit (Milkwood unit 10, Port Edward), views and location spectacular. Comfortable and convenient."
- Dyer W. het by Milkwood Lodge 10 gebly, 9 Feb 2026
"Altyd net 'n plesier om van LekkeSlaap gebruik te maak vir vinnige, skoon en netjiese sakpas verblyf!"
- Pienaar A. het by Coral Suite gebly, 9 Feb 2026
"Abigail Le Roux was absolutely amazing, most caring and patient. She truly went above and beyond to assist us."
- Volmink B. het by Coral Tides Holiday House gebly, 9 Feb 2026
"Ek het 'n situasie gehad met my 1ste bespreking. LekkeSlaap het alles in hulle vermoë gedoen om my veilig te hou en uitgesorteer te kry."
- Badenhorst B. het by The Pin Oak Apartment 6 gebly, 9 Feb 2026
"Ondanks my onvermoë in die digitale era het LekkeSlaap se agente baie moeite gedoen om doeltreffende bystand te lewer. Dankie daarvoor!!!"
- Habig B. het by De Wildt Cheetah Lodge gebly, 9 Feb 2026
"Thank you for your service and communication through this whole process; it was a very easy process to navigate around."
- Pillay S. het by Raaswater gebly, 9 Feb 2026
"Ek het op kort kennisgewing bespreek en die beste plek gekry om oor te slaap. Vriendelike diens, baie dankie."
- Espach L. het by Lekker Leef Cottage gebly, 9 Feb 2026
"I highly recommend LekkeSlaap for accommodation. They are trustworthy and reliable. Make use of LekkeSlaap to avoid scams."
- Vieira W. het by Cikeru Bush Camp - Buffalo gebly, 9 Feb 2026
"Gerieflike oornagverblyf met behulpsame gasvrou. Sy het ons op kort kennisgewing ontvang met alles wat in plek was vir ons."
- Schutte I. het by Haven on Hoopoe gebly, 8 Feb 2026
"Gerieflike netjiese kamer met baie mooi uitsig oor Tafelberg. Gasvrou baie behulpsaam en die ontbyt was heerlik!"
- Schutte I. het by Shirley's Place gebly, 8 Feb 2026
"Die toepassing is maklik om te gebruik en terugvoer op besprekings word baie vinnig gedoen. Ek hou van die app."
- Van Eeden H. het by 79 Chaka's Cove gebly, 7 Feb 2026
"Baie dankie vir julle voortreflike diens. Ek oorweeg nie eers enige ander besprekingsagente nie. Ek is meer as tevrede met LekkeSlaap!"
- Van Rooyen M. het by Oh So You Guest House gebly, 7 Feb 2026
"Vinnig, maklik en betroubaar. Baie bekostigbare akkommodasie om van te kies, selfs op kort kennisgewing."
- Van Heerden M. het by Grace @ 523 gebly, 7 Feb 2026
"LekkeSlaap is the easiest, most convenient site to use for bookings. It's safe as well when making payments."
- Bolton A. het by C'est La Vie Self Catering Apartment gebly, 7 Feb 2026
"It is an excellent, user-friendly service that provides multiple options and allows you to pick what suits your needs."
- Fredericks W. het by Gariepview gebly, 7 Feb 2026
"Altyd lekker!! Dankie vir die rewards program en 'n koopbewys. Ons maak Sondag en Maandag aande weer so. Groete"
- Mathee M. het by Aloe Accommodation gebly, 6 Feb 2026
"Wat 'n wonderlike plek. Uitsonderlik mooi uitsig oor die see. Het 'n heerlike oggendstappie langs die see gevat."
- Oppermann D. het by Amazing Seaview gebly, 6 Feb 2026
"Using them for years and never been disappointed because if it looks like there is a problem, they always ensure it's sorted, they are dependable 100%."
- Van Dayar D. het by 19 On Hurd gebly, 6 Feb 2026
"Altyd 'n plesier om van julle dienste te gebruik. Maklik, vinnig en baie goeie en vriendelike diens."
- Theunissen L. het by De Vie Akkommodasie - Eenheid 1 gebly, 6 Feb 2026
"Baie tevrede met julle diens en akurate inligting op die webtuiste. Vinnige en akurate diens van julle personeel."
- Louw P. het by 29 @ Sea gebly, 6 Feb 2026
"Hosts reach out by WhatsApp or email before you arrive. So excellent communication on arrival routes and moving in. Simple and stress-free."
- Cluver A. het by Mysthill Farm Cottages gebly, 5 Feb 2026
"I enjoy the massage to remind me about where to go. I am using LekkeSlaap for all my bookings. Staff are very kind."
- Pieterse P. het by Estancia Oornagakkommodasie gebly, 5 Feb 2026
"Informative and helpful regarding establishments. Booking was simple and easy. The agents were very helpful when we needed assistance."
- Newberry E. het by Goose Valley Golf Estate gebly, 5 Feb 2026
"Vir jare al is dit die enigste besprekingsplatform waarvan ek gebruikmaak, sonder dat ek een keer teleurgesteld was."
- Van Dam P. het by Rainbow Lodge gebly, 5 Feb 2026
"LekkeSlaap is die beste vakansiebesprekingsagentskap in Suid-Afrika. Jy kan hulle skakel en met 'n besprekingsagent praat wat behulpsaam is."
- Hoffmann S. het by Dreaming Lodge gebly, 5 Feb 2026
"Mogamad was once again the best! Did all my bookings perfectly. I will use him whenever we plan a trip. Thank you."
- Stander C. het by Dorpshuisie gebly, 5 Feb 2026
"Is onmiddellik beantwoord hetsy dit via WhatsApp of e-pos was. Faktuur was aan my gestuur met besigheid se besonderhede op."
- Nell Q. het by Reyneke Park gebly, 5 Feb 2026
"Chelsea was a great agent in assisting me with ensuring that my booking could be rescheduled without any issues with the host."
- Barnett G. het by Three Birds Country House gebly, 5 Feb 2026
"Dankie LekkeSlaap, julle diens was uitstekend. Ek sal weer deur julle vir my 'n gastehuis kies. Julle vinnige diens is uitstekend. Weereens dankie."
- Daries S. het by 26 on Winburg gebly, 4 Feb 2026
"Keep up the great work. The services you offer are what keep me from using this site over and over. You never disappoint."
- Software J. het by Little Oak Garden Cottages gebly, 4 Feb 2026
"Baie veilige, goeie en akkurate inligting word verskaf. Ek was nog teleurgesteld deur die plekke waar ons geslaap het nie."
- Jonas L. het by Mabel View gebly, 4 Feb 2026
"Ons het self 'n eenheid wat ons vir gaste akkommodasie bemark op LekkeSlaap, dus is ons trots om LekkeSlaap as ons vennoot te bestempel."
- Roets R. het by Patryssenvalleij Plaas & Kothuise gebly, 4 Feb 2026
"Altyd vinnige en vriendelike diens. Die plekke wat afslag bied, help baie. Sal LekkeSlaap altyd gebruik met 'n wegbreekvakansie."
- Boshoff M. het by Coles Corner gebly, 3 Feb 2026
"Ek sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Hilda was baie gasvry. Ek sal enige tyd daar gaan bly wanneer ek weer Kaap toe gaan."
- Davids J. het by 1 On Sonnet gebly, 3 Feb 2026
"Ek sal nooit weer sukkel met 'n ander webtuiste nie. Puik diens. Baie dankie."
- Gouws-Stander C. het by 3330 Seekoei gebly, 3 Feb 2026
"Ek maak van geen ander webtuiste gebruik om akkommodasie te bespreek nie. LekkeSlaap is eenvoudig die beste!"
- Van Staden P. het by Kiewietjie Cottages gebly, 3 Feb 2026
"Had a wonderful stay. This was our 4th visit to the resort, and we will use them again. Big thanks to the host and staff of LekkeSlaap."
- Coetzer C. het by Ocean's 25 gebly, 3 Feb 2026
"We are listed with LekkeSlaap and find the personal customer liaison very efficient. They listen, advise, and definitely make bookings a pleasure."
- Walker R. het by Arukah gebly, 3 Feb 2026
"Ons sou Desember gegaan het, maar kon nie, want my man het 'n besering opgedoen. Meagan het ons so mooi gehelp om die bespreking aan te skuif."
- Lubbe S. het by Rietpoort Cottages gebly, 3 Feb 2026
"Vergeleke met verskeie ander soortgelyke dienste, is LekkeSlaap blitsvinnig! Besprekings vind plaas teen die spoed van lig."
- Du Plessis L. het by Steenbokkie Nature Reserve gebly, 2 Feb 2026
"Ek het al heelwat van LekkeSlaap gebruik gemaak. Nog elke keer was ek baie tevrede en gelukkig met my diens."
- Terblanche E. het by Cosy Garden Cottage gebly, 2 Feb 2026
"LekkeSlaap gives you peace of mind when you are looking for a place to stay and getting what you expect."
- Kleu J. het by Esigodini Cottage gebly, 2 Feb 2026
"We've been using LekkeSlaap for years now. They have a huge variety of accommodation options, which suit different needs."
- O'malley R. het by 57 on Vermont gebly, 2 Feb 2026
"My go-to booking app. Ever since I started using LekkeSlaap in 2021, I have never experienced any issues."
- Mnywabe T. het by Cottage @ 49 gebly, 2 Feb 2026
"Baie goeie platform om besprekings te maak. Ek verkies altyd die LekkeSlaap-platform en raai dit aan vir familie, vriende, ens."
- Schuurman B. het by The Blue Pearl gebly, 2 Feb 2026
"Always helpful. Answer all my questions in an instant. I have already recommended you to many friends and family."
- Adriaanse L. het by Die Skilpadjie gebly, 2 Feb 2026
"Die plekkie was wonderlik, die webwerf was baie gemaklik om te gebruik. Alles was mooi, netjies en net soos die advertensie op LekkeSlaap se blad."
- Wewers D. het by Top Deck gebly, 2 Feb 2026
"Ons het nog altyd goeie diens by LekkeSlaap gekry! Hulle is tegemoetkomend en help altyd waar hulle kan."
- Jordaan A. het by Three-Bedroom House gebly, 2 Feb 2026
"Very customer-friendly and easy to use. Accommodation photos and descriptions show exactly what you get, no nasty surprises."
- Naude E. het by Gracie's Cottage gebly, 2 Feb 2026
"I feel the places are not random; they are good, comfortable places to stay, and I need not worry about what to expect on arrival."
- Mcaleenan M. het by Fig Cottage Sunny Ridge gebly, 2 Feb 2026
"Kon regtig nie vir beter gevra het nie. LekkeSlaap altyd vriendelik en behulpsaam en The Hedge was wonderlik gewees."
- Zeelie C. het by The Hedge Cottage gebly, 2 Feb 2026
"Die agente was baie behulpsaam met die bespreking, en kort-kort opgevolg. Baie dankie aan julle span!"
- Erlank P. het by Forellenhof Guest Farm gebly, 2 Feb 2026
"Dankie vir so 'n gemaklike, kliëntediens Suid-Afrikaanse platform. Geen outomatiese blikdiens nie. Puik!!!"
- Mendelsohn A. het by Park Off gebly, 2 Feb 2026
"Die kommunikasie was uitstekend en die dame wat ons ingewag het vir die sleutels, was baie aangenaam. Baie dankie."
- Bosch D. het by Lily House gebly, 2 Feb 2026
"Was really good to have a booking agent and one who answered the phone when I called. My query was answered very quickly and professionally."
- Luck Q. het by Azalea Cottage gebly, 2 Feb 2026
"Julle gee goeie diens en ek hou van jul prysklas. Sommige plekke is bietjie duur, maar julle probeer om almal te onthaal en ek hou daarvan."
- Watkins T. het by Monia gebly, 2 Feb 2026
"Excellent work. Fast and detailed replies. Amazing team just by talking over the phone. I'll make use of LekkeSlaap again."
- Goosen B. het by Live Beautifully Accommodation gebly, 2 Feb 2026
"Exceptional customer service! The agents are extremely empathetic and helpful. Thank you for your amazing service."
- Sadie S. het by Plattekloof Queens Gastehuis gebly, 1 Feb 2026
"Ek besoek altyd vir LekkeSlaap - of dit 'n aand weg is of 'n verlengde vakansie. Die gerieflikheid van die platform is puik!"
- Jansen B. het by Beachfront Barn Retreat gebly, 1 Feb 2026
"As jy iets soek, gaan net na LekkeSlaap. Alles wat jy soek, is daar. Diens is puik. Mense is vriendelik."
- Conradie G. het by Pride-Rock Self-Catering Accommodation gebly, 1 Feb 2026
"Dankie vir 'n lekker bly. Dit was goed om Ouma by ons te kon hê en 30 dae lekker te kuier met haar klein kind en agterkleinkinders."
- Bosch F. het by Bietjie Bosveld Lodge gebly, 1 Feb 2026
"I have used LekkeSlaap in the past and found it to be one of the best user-friendly booking systems."
- Deane M. het by Moletani Game Ranch / Wildsplaas gebly, 1 Feb 2026
"LekkerSlaap is my trusted source for booking weekends away. I have always experienced good service."
- Moses R. het by One on Ray gebly, 1 Feb 2026
"LekkeSlaap was efficient with our booking and kept us informed all the way. The host was perfect and very flexible."
- Fakier S. het by SeaSkies gebly, 1 Feb 2026
"Dankie Yonela, vir jou flinke respons op my e-posse. Ons voel altyd veilig om deur LekkeSlaap te bespreek. Kry waarde vir ons geld."
- Janse Van Rensburg H. het by Sea Cottage gebly, 31 Jan 2026
"I used LekkeSlaap for the 2nd time. The information provided is all true; even the photos are in line with the place."
- Bates C. het by Infinity LG3 gebly, 30 Jan 2026
"This was a very convenient app and pleasant experience. There was no confusion and very prompt reminders! I will use this again."
- Viljoen V. het by Anderland - De Oude Melkstal gebly, 30 Jan 2026
"Maklik om te gebruik om oornag plek te soek, hetsy vir lank voor die tyd of selfs in nood. Baie dankie."
- Hougaard M. het by Die Nessie gebly, 30 Jan 2026
"I won't hesitate to use LekkeSlaap again at all. Easy, friendly, and the fact that I'm being kept up to date via WhatsApp all the time is great."
- Van Loggerenberg A. het by Die Nessie gebly, 29 Jan 2026
"All good. I was impressed as this was the first time that I used the app. I will definitely be using LekkeSlaap for future holidays."
- Floyd K. het by Arniston Spa Hotel gebly, 29 Jan 2026
"Nog elke keer net die beste en vinnigste diens gekry. Baie dankie aan LekkeSlaap dat julle ons as kliente altyd eerste stel."
- Horn D. het by Anri Guest House gebly, 28 Jan 2026
"Ons sal enige tyd weer daar bly. Die woonstel is fantasties ingerig en mooi en skoon. Die uitsig is asemrowend."
- Vos A. het by Portico 1103 gebly, 28 Jan 2026
"Enigste betroubare bron van verblyf. En agente gaan uit hul pad om my te ondersteun. Dit tel baie. Dankie LekkeSlaap."
- Strydom K. het by Rus In De Rust gebly, 28 Jan 2026
"Staff is very friendly and extremely helpful. I have been using their services for more than 20 years. Very efficient and just great."
- Majiedt M. het by Three Sisters Guest Farm gebly, 28 Jan 2026
"Tydige herinnering van datum van verblyf en uitstaande bedrae maak dit gerieflik vir hierdie geslag wat bietjie deurmekaar raak."
- Ellis H. het by Sola Gracia Log Cabin on Vaal gebly, 27 Jan 2026
"Easy to navigate the site and easy to make a booking. Also valued the appropriate communication processes."
- Martin G. het by Ocean Mist gebly, 27 Jan 2026
"LekkeSlaap is maklik om te gebruik en waar hulp benodig word, kan LekkeSlaap-agente dadelik gekontak word."
- Wilbers S. het by House Martin Lodge and Self Catering gebly, 27 Jan 2026
"Was very happy with the ease and convenience of booking. Everything ran very smoothly - no unexpected delays or issues."
- Jardim M. het by Ukhutula Plett gebly, 27 Jan 2026
"Ons het LekkeSlaap seker al 100 keer gebruik Altyd spot on met diens en verblyf. Dankie."
- Herselman R. het by Rehen Guest Cottage gebly, 26 Jan 2026
"Such a nice, easy system to find a property for a holiday. Definitely use LekkeSlaap again and again! Thank you."
- Rodwell J. het by Fynbos Cottage gebly, 26 Jan 2026
"Was easy and the response time is so quick. So many lovely properties to choose from - prices are super affordable. Thank you."
- Rodwell J. het by Blouberg Beach Villa - Neap Tide gebly, 26 Jan 2026
"Altyd bereid om te help en van hulp te wees. 'n Mens is goed ingelig oor wat jy gaan kry, en dit is wat jy kry."
- Joubert R. het by ATKV Goudini Spa gebly, 26 Jan 2026
"I have used it before and I will use it again. Extremely efficient and comprehensive in searching for accommodation."
- Schenck D. het by Corner Cottage gebly, 26 Jan 2026
"My gunsteling verblyf app. Ek kyk nie meer na ander verblyf apps of webblaaie nie omdat LekkeSlaap so betroubaar is."
- Human D. het by De Kunst Huisje gebly, 26 Jan 2026
"I'm loving this website. User-friendly and helpful to connect with the platform. Informative and reliable."
- Lolwana G. het by Rising Rocks Farm gebly, 26 Jan 2026
"I've used the site a few times for bookings and I'm never disappointed. No ugly surprises. What you see is what you get."
- Botha D. het by TO Strand Vakansieoord gebly, 26 Jan 2026
"Awesome to know that if you have a problem, you can just pick up the phone and all queries are sorted immediately."
- Hooper C. het by Rhodes Retreats - The Hobbit Annex gebly, 26 Jan 2026
"Puik diens. Fotos altyd uniek van akkommodasies. Terugvoering altyd betroubaar. Maps en pryse duidelik. Vrae kan vrylik gevra word."
- Baker J. het by Whale Watchers Inn gebly, 25 Jan 2026
"Thank you, the booking agent was great! All went very smoothly from the moment I got my booking to check-in."
- Bruns J. het by Langebaan Pearl gebly, 25 Jan 2026
"Uitstekende gebruiksvriendelike app wat al die inligting verskaf wat jy benodig, met iemand wat vinnig opvolg met jou bespreking."
- Krause P. het by A Castle With A View gebly, 25 Jan 2026
"LekkeSlaap was uiters behulpsaam toe ons bespreking in krisis was agv die veldbrande. Ek waardeer julle ondersteuning baie!"
- Brand R. het by Happy Family Guest House gebly, 25 Jan 2026
"Het vyf sterre gegee vir kliëntediens, maar nog nie regtig persoonlik met personeel gedeel nie. Agter die skerm is die diens baie goed."
- Du Toit N. het by Bokkomblommetjie gebly, 25 Jan 2026
"I can recommend Olyf Takkie and will stay there again. It is clean, neat, and in a quiet area. The shower was awesome, and we slept on decent beds."
- Fryer C. het by Olyf Takkie gebly, 24 Jan 2026
"We use LekkeSlaap since 2014 and are most satisfied with their service. The website is user-friendly. Contact is easy."
- Veerkamp A. het by Hemel N Aarde Stud gebly, 24 Jan 2026
"Vinnig en maklik. Verblyf was presies wat ek verwag het en ek is altyd op datum gehou van my bespreking en betalingsherinneringe. Goeie diens."
- Matthee S. het by Merino Junction gebly, 24 Jan 2026
"As jy nie LekkeSlaap op jou foon het nie, laai hom sommer nou dadelik af. Hy was van groot hulp vir ons met ons Kaapse avontuur!"
- Rademeyer M. het by Rest @ Edna 55 gebly, 24 Jan 2026
"Very professional. Helped when I couldn't get the date to work and also when a property owner tried to cheat us!"
- Mannings S. het by House in Melkbosstrand gebly, 23 Jan 2026
"Uitstekende gasheer en verblyf by The Fairway. Besprekingsagent het baie goed gehelp om op kort kennisgewing vir ons te help."
- Van Der Westhuizen K. het by The Fairway gebly, 23 Jan 2026
"Baie maklike platform vir besprekings en terugvoer. Nodige inligting word baie goed voorgestel en gedeel met die gebruiker."
- Le Roux T. het by Unique Overnight gebly, 23 Jan 2026
"LekkeSlaap is vir seker die beste platform vir reisbesprekings. Sal altyd van julle dienste gebruikmaak. Kliëntediens is die beste."
- Smith J. het by Road Lodge Cape Town International Airport gebly, 22 Jan 2026
"First time I have used LekkeSlaap and I was pleasantly surprised! It was seamless, efficient, and professional!"
- Paton M. het by The Urban Elm Guesthouse gebly, 22 Jan 2026
"Very helpful agents, helped us liaise with the host and were very prompt. I will be using it in the future."
- Nkosi T. het by South Merino Gasteplaas gebly, 22 Jan 2026
"I have only ever used LekkeSlaap. No reason to look elsewhere. I always find what I am looking for on LekkeSlaap."
- Giddey M. het by Mentorhuis gebly, 22 Jan 2026
"The booking was seamless and the handover from agent to host was also seamless. The information provided by LekkeSlaap was accurate and current."
- Bezuidenhout T. het by Be Our Guest gebly, 21 Jan 2026
"Ek maak slegs van LekkeSlaap se app gebruik wanneer ons na verblyfopsies kyk. Veilig en gebruikersvriendelik."
- Grobbelaar C. het by Little Rock Main House gebly, 21 Jan 2026
"Lekker Slaap het my baie goed gehelp om die regte plekke te kry waarna ek gesoek het - goeie diens, baie dankie!"
- Mare A. het by Poortjie Farm Stay gebly, 21 Jan 2026
"I had a problem with the location where I could enter my voucher, so I contacted one of the agents for assistance and was helped very quickly."
- Makhokha F. het by Alongside 594 gebly, 21 Jan 2026
"LekkeSlaap se verskeidenheid van plekke om van te kies is altyd fantasties. Ligging, prys en beskikbaarheid gee vrye teuels."
- Bohmer U. het by La Majestic Guest Lodge gebly, 20 Jan 2026
"Ek gebruik julle altyd, dis ouer mense vriendelik en ek verstaan julle app baie maklik. Dankie vir julle goeie diens."
- Bates I. het by Coga Cottage gebly, 20 Jan 2026
"Altyd lekker en maklik om te bespreek op LekkeSlaap, en sover het ons nog elke keer gekry wat ons bespreek het."
- Marais R. het by La Swan Guesthouse gebly, 20 Jan 2026
"A fantastic service that I've used for the past 8 years. We've never been disappointed. Thanks LekkeSlaap."
- Conley L. het by Riverfront Guesthouse Watermeadows Farm gebly, 20 Jan 2026
"So well organized, just a pity I discovered it so late, but now I am hooked and will book all my holidays through you guys. Well done."
- Daniels E. het by Seepampoentjie gebly, 20 Jan 2026
Ons toegewyde diens by LekkeSlaap verseker net die beste ervaring vir ons kliënte. Van ons lekke gebruikersvriendelike webblad, tot 'n databasis met net die beste instansies in Suid-Afrika.
Beste Pryse:
LekkeSlaap se pryse skop stof in die oë van ons kompeteerders en ons probeer om altyd die beste tariewe aan gaste te bied. Ons stuur talle kliënte aan ons instansies, en daarom bied hulle aan ons net die beste tariewe.
Lekke Diens:
Vir elke gas wat op LekkeSlaap navraag doen, word 'n persoonlike agent toegeken. Jou agent sal sy/haar bes doen om te verseker dat jy die beste tarief so gou as moontlik kry en hy/sy is beskikbaar om jou te help indien jy enige vrae het.