Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.
"Pragtige ou dorp met baie ou geboue en monumente asook wonderlike natuur aan die buitewyke."
"It's a lovely small suburb in East London. Can be a lovely place to go on vacation if you have the correct accommodation."
"The beaches are breath-takingly beautiful and the restaurant food offerings are creative and price efficient. Love this part of the world!"
"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."
"Asemrowend - Al is daar nie 'n winkelsentrum naby nie is daar 'n baie goed toegeruste SPAR met baie vriendelike personeel."
"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"
"Daar is pragtige plekke om te besoek. Reinet Huis is 'n museum op sy eie en die vetplantversameling by Obesa is om van te droom."
"As toerisme bestemming is daar nie veel te sien in Gonubi self nie, maar vir 'n gesin met jong kinders is die Lagoon en veilige swem strand 'n ongelooflike lekker treat! Die natuurskoon in Gonubi is pragtig!"
"A quaint town with much potential. Set in beautiful surroundings. Well worth the trio for the natural beauty and a glimpse into a time that has passed."
"Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken."
"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
"Die toeriste bedryf moet sterk steun op die infrastruktuur van die dorp."