Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6477 reviews.

Krakeel River, Eastern Cape

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."

Ferreira Town, Eastern Cape

Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites

"Baie netjiese en skoon dorp, sal beslis weer teruggaan."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Obesa Lodge

"Baie geskiedkundige waarde veral vir die Afrikaanse jongklomp. "

Oyster Bay, Eastern Cape

Oyster Kaya @ Oyster Bay

"Wonderlike stil plekkie, ongerep en veilig. Ons hoop dit bly so en word nie gekommersialiseer soos soveel ander juwele nie."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Mondu Guesthouse

"Word streng aanbeveel."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Carrow Veld Cottage

"Pragtig netjiese dorp om op trots te wees. Baie om te sien, vriendelike inwoners! "

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Dolphin View Guesthouse

"Really, really love J-Bay. The beaches and restuarants are awesome."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kingfisher Lodge

"Pragtige dorp terwyl Vallei van Verlatenheid die dam en die dorp uitstekende fietsry/stap geleenthede bied. Inligting oor dorp dws begraafplase/skole en museums het ek nie by gastehuis gekry nie maar glo dit is beskikbaar by infosentrum. Ek dink dit kan beter bemark word as oornag/toeriste bestemming waar mense meer as een nag moet slaap!"

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Carrow Veld Cottage

"Graaff Reinet is 'n baie stil dorpie en mense is baie vriendelik."

East London, Eastern Cape

Sleepwell BnB

"East London is beautiful."

Gonubie, Eastern Cape

Bon à Vie

"Kort 'n paar restaurante, het baie wegneemete plekke maar nie rerig restaurante nie."

Wavecrest, Eastern Cape

Surfpoint 9

"Wavecrest is a very beautiful area."

Gonubie, Eastern Cape

93 On Main

"Benodig nog sitplek vir die mense wat nie strand toe gaan nie, maar wat wil net sit en kyk vir die see. "

Nahoon Beach, Eastern Cape

Springtide Studios

"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Camdeboo Cottages

"As oud- Graaff-Reinetter is dit altyd lekker om weer die dorp te besoek."

Gonubie, Eastern Cape

Ocean Bed

"Baie oulike bestemming, strand pragtig, veilig en ongerep."

Middelburg, Eastern Cape

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Merk van straatname sodat die inligting leesbaar is, sou aanbeveel kon word. Raak rof as mens moet raai wat daar in wit op 'n ligblou agtergrond geskryf staan."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"Wat 'n pragtige dorp! Mense ook baie vriendelik. "

Nxuba (Cradock), Eastern Cape

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Eintlik maar net vir deurry of bly vir Bergkwaggapark toegang, hoewel die Olive Schreiner museum op die dorp oulik is om te besoek. Vergeet van die Craddock Four memorial - dis 'n ruine."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Elke's Guesthouse

"Moenie daar gaan as jy Hillbrow geniet nie, dis 'n plek om jou batterye te herlaai! Die dorp is baie lekker vir kuier met mense en om te stap waarheen jy wil gaan. Die stofpaaie en leikanale gee dit daai historiese gevoel. "

Addo, Eastern Cape

Homestead B&B

"Die Addo Nasionale Park is beslis 'n besoek en die moeite werd. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Eagle's Nest

"Pionier Restaurant het heerlike kos met puik diens. Pryse is heel bekostigbaar. Goeie verskydenheid wyn."

Gonubie, Eastern Cape

Crowned Crane B&B and Self Catering

"Ligging absoluut pragtig behalwe die straate is in 'n baie, baie slegte toestand en ek verstaan daar word niks aan gedoen nie. Is 'n probleem om die potholes te mis en dit is die mening van baie besoekers met wie ons in die gesels gekom het."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Heerlike stil dorpie met goeie kos en grasvryheid."

Page
Page 205 - Showing 6121 to 6150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers