Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
"Een van die plekke wat jy moet besoek in jou leeftyd. Absoluut moeite werd. Sal weer gaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Little Rose Self-Catering"Ingebreek in ons huurmotor en die spaarwiel gesteel by 'n publieke parkeerarea."
Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Infrastruktuur! Dit moes eens 'n baie vooruitstrewende dorp gewees het."
"Gonubie in Oos-Londen is maar waar ek verkies om te wees as ek daar is. Dis skoon en netjies daar."
"Graaff-Reinet is 'n lieflike plek om te oornag, dit is wel hartseer dat daar nie tans baie restaurante is wat saans oop was nie. 'n Besoek aan die Vallei Van Verlatenheid is 'n moet! Gaan stap gerus met jou gesin in die pragtige, boomryke strate!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Pebbles Beach Cottage"I have visited PE numerous times (to see family and friends) and it is near to many attractions."
"Wie sou kon raai dat daar 'n klein monument oor die Anglo-Boereoorlog op 'n hoek in Graaff-Reinet is?! Willem van Oranje se laaste woorde is uitgegrafeer op die marmer en laat mens nogal dink. Doen jouself 'n guns en gaan loer bietjie. So ook 'n monument vir soldate wat in die Eerste Wêreldoorlog gesterf het. Interessante geskiedenis."
"Oos-London is 'n groot stad met al die fasiliteite wat benodig word vir 'n oorslaap geleentheid."
"I only had a brief drive through the town so difficult to comment. The scenery in the area is spectacular."