Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Graaff-Reinet is 'n lieflike plek om te oornag, dit is wel hartseer dat daar nie tans baie restaurante is wat saans oop was nie. 'n Besoek aan die Vallei Van Verlatenheid is 'n moet! Gaan stap gerus met jou gesin in die pragtige, boomryke strate!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Pebbles Beach Cottage"I have visited PE numerous times (to see family and friends) and it is near to many attractions."
"Wie sou kon raai dat daar 'n klein monument oor die Anglo-Boereoorlog op 'n hoek in Graaff-Reinet is?! Willem van Oranje se laaste woorde is uitgegrafeer op die marmer en laat mens nogal dink. Doen jouself 'n guns en gaan loer bietjie. So ook 'n monument vir soldate wat in die Eerste Wêreldoorlog gesterf het. Interessante geskiedenis."
"Oos-London is 'n groot stad met al die fasiliteite wat benodig word vir 'n oorslaap geleentheid."
"I only had a brief drive through the town so difficult to comment. The scenery in the area is spectacular."
"Baie lekker. Daar is 'n skulpmuseum. Wipeout Zone-speletjie. Putt-puttbaan en Dolphin-strand."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Oos-Kaap
Somerset Lodge"Good hiking and cultural destination. Museums and art venues."
"'n Heerlike en pragtige dorpie om in te kuier. Ons sal vir seker volgende keer langer bly."
"A place to come back to for sure. Who needs expensive spa's when there is Nieu-Bethesda?"