Geverifieerde Resensie
Elephant Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Elephant Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 832 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 7"Sal elke jaar daar gaan bly as ek kan. Was net baie teleurgesteld oor die een eetplek, maar andersins het ons baie lekker gekuier, hou so aan St Lucia Estuary."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Santa Lucia Guest House"There is everything from wildlife to the ocean. Great destination."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Die strande kort plekkies waar jy iets kan koop om te eet en te drink, maar verder was die dorp baie skoon en netjies, asook die strande."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
28 The Bridge"Pragtig en 'n absolute moet-sien en beleef. Die bootrit op die meer was 'n belewenis. Pragtige strande. Die daguitstappie na Cape Vidal was onvergeetlik. Kon net nie suksesvol visvang vanaf strand nie. Sal beslis binnekort weer probeer en St. Lucia besoek."
"The only thing to bear in mind about Sodwana is the Parkfees that can accumulate to a large amount if you are staying for a few days. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 10"St Lucia is 'n klein dorpie, ideaal vir 'n wegbreek van die besige stede af. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Ingwenya Lodge"Wij waren in oktober in St Lucia en maakten een indrukwekkende boortocht naar de walvissen. Bovendien een fraaie tocht naar Cape Vidal waarbij we het geluk hadden 2 keer neushoorns te zien. Je kan ook mooi wandelen bij St Lucia."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"We arrived late on Friday evening around 21:00, battled to find a restaurant that would serve us that time. Would suggest maybe getting a 24/7 fast-food restaurant there."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Forest Villa's"Was baie aangenaam verras en het die dorp en omgewing baie geniet en sal definitief weer gaan."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Oppi Rotse"Have handy people along the beach to keep it clean at all times. Otherwise its a good holiday destination."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Dis die perfekte vakansiebestemming. Daar is see en mooi strande, asook wildsparke. Dis soos 'n wildtuin langs die see. Word beslis aanbeveel. Gaan volgende jaar weer terug, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna, en die jaar daarna."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
St. Lucia Safari Lodge"Die parkering was 'n klein bietjie van 'n probleem. Die plek vir voertuie is baie beperk."
"Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon wat daardie omgewing wil gaan verken."
"Pongolapoortdam is 'n fantastiese bestemming! Dit is ongelooflik mooi daar en ons sal verseker weer na die area toe gaan."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Villa Mia 12"Dit is net baie ver van die strand af en met die boardwalk wat toegemaak is, kan mens glad nie by die meer uitkom nie. Wanneer die mond oopgemaak word sal die hele St Lucia weer lewe kry. Die dorp het baie agteruitgegaan vandat ons 3 jaar gelede daar was. "
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
St Lucia Wilds"We visited in September, out of season. The weather was mild to warm. In the short time of our stay, we tried to explore what we could as seniors. Boat trip with a visit to a large family of hippos, a day trip to Cape Vidal, using most of the loops in the park for game viewing (close encounter with 2 rhinos), watching 3 hippos roaming the street during the night, visit to the beach. A lovely, small town, very clean, although the restaurant prices may be slightly on the high end. I can recommend this place any time."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Tree Top Village @ Urban Glamping"Stunning place to visit in South Africa! Shows the diversity of this beautiful country! You have the best of everything: beach and wildlife! "
"Dis mooi, maar dis al. As jy visvang, is dit seker lekkerder daar as toeris. Daar by die dam en village is dit maar bietjie van 'n gemorsspul, so mens kan maar stilhou, kyk en aanry."
St. Lucia-riviermonding, Olifantkus
Flamboyant 7"Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie."